Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wilde lewe in jou tuin  (Read 17253 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dw1

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #120 on: December 03, 2020, 02:57:04 pm »
Nice pics.
Those goggas en reptiele are beautiful. Pity most people walk right by them - never notices all the little critters all around us.
Current R80G/S x 3, TW200, 
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200, DR200; KTM 950 Adv
 

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,249
  • Thanked: 226 times
  • You want my what??
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #121 on: December 06, 2020, 11:25:34 am »
An unusual visitor to our garden today. Our only true arboreal primate in SA.

Only the solitary Samango.
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #122 on: December 06, 2020, 11:28:57 am »
true arboreal primate i

I had to google that!!! Guess they low in numbers?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,249
  • Thanked: 226 times
  • You want my what??
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #123 on: December 06, 2020, 04:26:40 pm »
true arboreal primate i

I had to google that!!! Guess they low in numbers?

Fairly low, Chris but not known to be found in our area. More inland in the indigenous forests. This fellow is definitely out of his range and must have been chased out the troop.

Farmers up the road in Oribi and Paddock areas lose quite a lot of crops to them.

We have way too many vervets in Umtentweni.
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,006
  • Thanked: 208 times
  • Health and Safetitty matters
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #124 on: December 07, 2020, 10:02:57 am »
That time of year, when we get gazillions of these munchers.
They don't taste like bacon...............
 

Online Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,154
  • Thanked: 580 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #125 on: December 07, 2020, 01:43:46 pm »
Had a small visitor to assist with work this morning. Sizing next to a Highlighter.
« Last Edit: December 07, 2020, 01:44:52 pm by Vintage_Mania »
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Online Rooies

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #126 on: February 13, 2021, 04:34:30 pm »
Ons het gisteraand 'n genet (kleinkolmuskeljaatkat?) as 'n gas gehad.  In die hartjie van Johannesburg.
Current:     BMW R1150GS -> "Die Waterbuffel"
                  Honda XR650L
Previous:   BMW R1200GSA
                  Honda XL700V
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #127 on: February 13, 2021, 05:36:24 pm »
Ons het gisteraand 'n genet (kleinkolmuskeljaatkat?) as 'n gas gehad.  In die hartjie van Johannesburg.

Dis wraggies spesiaal!!! :thumleft: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: RobC

Online Rooies

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #128 on: February 13, 2021, 06:24:18 pm »

Dis wraggies spesiaal!!! :thumleft: :thumleft:

Ons het dit nou geniet, @DUSTRIDERS .  Saam met die kinders seker vir 'n halfuur lank beloer, ons vir hom, en hy vir ons.  En toe is die res van die aand se gesprek natuurlik oor die opkomende April widtuin-vakansie wat voorlê... 
Current:     BMW R1150GS -> "Die Waterbuffel"
                  Honda XR650L
Previous:   BMW R1200GSA
                  Honda XL700V
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #129 on: February 13, 2021, 06:32:43 pm »

Dis wraggies spesiaal!!! :thumleft: :thumleft:

Ons het dit nou geniet, @DUSTRIDERS .  Saam met die kinders seker vir 'n halfuur lank beloer, ons vir hom, en hy vir ons.  En toe is die res van die aand se gesprek natuurlik oor die opkomende April widtuin-vakansie wat voorlê...
En julle sit nie n maalvleisie uit nie??!!! Ve wat dink jy het hy big smoke toe gekom, ve liggies kyk!! ;) :lol8: :thumleft:
My vrou het hier n trop mongooses wat kom pet's mince eet, nie elke dag net wanneer hulle wil. As sy hulle nie dadelik sien word daar teen die agter skuif deur regop gestaan en inloer!! :thumleft: :thumleft: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,249
  • Thanked: 226 times
  • You want my what??
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #130 on: February 13, 2021, 07:13:16 pm »
Ons het gisteraand 'n genet (kleinkolmuskeljaatkat?) as 'n gas gehad.  In die hartjie van Johannesburg.

Fantasties. Hulle is baie lief vir hoendernekke.

[
My vrou het hier n trop mongooses wat kom pet's mince eet, nie elke dag net wanneer hulle wil. As sy hulle nie dadelik sien word daar teen die agter skuif deur regop gestaan en inloer!! :thumleft: :thumleft: :lol8:

Ons soek fotos, Chris.  :thumleft:
 

Online Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,515
  • Thanked: 1279 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #131 on: February 13, 2021, 07:43:03 pm »
Kom weer my Knoppiesdorings opvreet



2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
The following users thanked this post: frankmac

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #132 on: February 15, 2021, 12:02:06 pm »
Ons het gisteraand 'n genet (kleinkolmuskeljaatkat?) as 'n gas gehad.  In die hartjie van Johannesburg.

Fantasties. Hulle is baie lief vir hoendernekke.

[
My vrou het hier n trop mongooses wat kom pet's mince eet, nie elke dag net wanneer hulle wil. As sy hulle nie dadelik sien word daar teen die agter skuif deur regop gestaan en inloer!! :thumleft: :thumleft: :lol8:

Ons soek fotos, Chris.  :thumleft:
so word daar gebedel....
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #133 on: February 15, 2021, 12:11:28 pm »
Hier is nou n ma met twee kleintjies wat ook soms kom eet. Terwyl ma vleisies eet lê hulle op hul ruggies en suig tiet!! :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Mev Vis Arend

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #134 on: February 15, 2021, 01:36:29 pm »
Hier is nou n ma met twee kleintjies wat ook soms kom eet. Terwyl ma vleisies eet lê hulle op hul ruggies en suig tiet!! :thumleft:

Ag tog!  Jy sal die kamera reg moet hou.   ;)
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Online Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,847
  • Thanked: 1017 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #135 on: February 15, 2021, 01:43:28 pm »
Had a small visitor to assist with work this morning. Sizing next to a Highlighter.

Is dit daai wat so spring ? As hy jou byt vrot daar groot stuk vleis weg.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Online Mev Vis Arend

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #136 on: February 15, 2021, 01:49:41 pm »
Had a small visitor to assist with work this morning. Sizing next to a Highlighter.

Is dit daai wat so spring ? As hy jou byt vrot daar groot stuk vleis weg.

Dit lyk nogal soos 'n Jumping Jack, Gerrard. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,249
  • Thanked: 226 times
  • You want my what??
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #137 on: February 15, 2021, 01:54:44 pm »

so word daar gebedel....

Dankie Chris. Hulle is karakters.
 

Offline bud500

  • RIP dear friend
  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,544
  • Thanked: 168 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #138 on: February 15, 2021, 02:26:56 pm »
Had a small visitor to assist with work this morning. Sizing next to a Highlighter.

Is dit daai wat so spring ? As hy jou byt vrot daar groot stuk vleis weg.

Dit lyk nogal soos 'n Jumping Jack, Gerrard.

Blykbaar ook nogal intelligent.
Live like someone left the gate open.
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #139 on: February 15, 2021, 02:35:03 pm »

so word daar gebedel....

Dankie Chris. Hulle is karakters.
Hulle is almal anders, een se naam is ou Brommer terwyl my vrou die kos inskep sit hy by haar en brom heeltyd van ongeduldigheid!!! :lol8:
Ek moet uitvind of sy nie dalk van my gepraat het toe sy my die storie vertel het, maar ek kry darem nog my kos binneshuis.........................op die stadium!!! ;) :peepwall: :lol8: :-\
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za