« Reply #91 on: July 09, 2020, 01:17:30 pm »
Hierdie mooi outjie was nou nie juis baie vriendelik nie maar is 'n besonderse specimen
Hy het wag gehou net agter die huis - seker gemaak niemand kom lol hier nie


Logged
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200, DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2, XT600 Tenere, XR200,