Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wilde lewe in jou tuin  (Read 10160 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,770
  • Thanked: 26 times
  • Dinosaur
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #100 on: July 30, 2020, 01:03:25 pm »
Watse brakke is daai? Lyk soos kruising tussen n plaasvark en n vlermuis.

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:

Glad nie goedkoop vlerhonde nie. Het iets gehoor van R30k.
Koop iets beter en goedkoper nl n Boston terrier, amper dieselfde ding net beter veral beter met poep en snork!!!  ;) :lol8:
Ek verlang my laaste een elke dag. :(



Part ouens is happy met n KLR ander ouens met n 1190R :)
 

Online windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 805
  • Thanked: 71 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #101 on: July 30, 2020, 02:55:56 pm »
 :laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,770
  • Thanked: 26 times
  • Dinosaur
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #102 on: September 11, 2020, 03:05:18 pm »
Nguniís besig om te kalf, eerste outjie is hier op die plaas:
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,293
  • Thanked: 35 times
  • Wassie ekkie!
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #103 on: September 11, 2020, 03:16:45 pm »


If I had my way this one would be biltong after munching on my Cycadís new leaves!
 

Offline dw1

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #104 on: September 11, 2020, 10:15:59 pm »
Strangest eyes!
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,448
  • Thanked: 742 times
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #105 on: September 12, 2020, 11:28:29 am »
Nguniís besig om te kalf, eerste outjie is hier op die plaas:
Etienne indien julle eendag weer bul koop kry n Charolais. Pragtigste cream kalwers op die Nguni's en hulle het vleis nie so geraamte soos die Nguni's normaalweg is. Daar is n boer van Van Zylsdamme wat sy Charolais bulle vanaf Thys Benson kry in Riversdal en elke keer as hy kalwers veeveiling toe bring in Riversdal is die mense verstom oor watse mooi kalwers die combo gee EN die voerkraal kopers koop hulle wat gewoonlik nooit gebeur met suiwer Nguni kalwers.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Etienne2T

Offline Eendstop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,949
  • Thanked: 162 times
  • Too many fools around
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #106 on: September 14, 2020, 03:34:33 pm »
Hulle is nogal volop en redelik mak
Thought so, tough behind a keyboard, but no balls.......