Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wilde lewe in jou tuin  (Read 11089 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,828
  • Thanked: 32 times
  • Dinosaur
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #100 on: July 30, 2020, 01:03:25 pm »
Watse brakke is daai? Lyk soos kruising tussen n plaasvark en n vlermuis.

 :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee: :spitcoffee:

Glad nie goedkoop vlerhonde nie. Het iets gehoor van R30k.
Koop iets beter en goedkoper nl n Boston terrier, amper dieselfde ding net beter veral beter met poep en snork!!!  ;) :lol8:
Ek verlang my laaste een elke dag. :(



Part ouens is happy met n KLR ander ouens met n 1190R :)
 

Online windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 833
  • Thanked: 74 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #101 on: July 30, 2020, 02:55:56 pm »
 :laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,828
  • Thanked: 32 times
  • Dinosaur
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #102 on: September 11, 2020, 03:05:18 pm »
Nguniís besig om te kalf, eerste outjie is hier op die plaas:
 

Offline Lord Knormoer

  • Knight Kevlar: Order of the Alu Pannier
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,434
  • Thanked: 69 times
  • Wassie ekkie!
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #103 on: September 11, 2020, 03:16:45 pm »


If I had my way this one would be biltong after munching on my Cycadís new leaves!
 

Offline dw1

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #104 on: September 11, 2020, 10:15:59 pm »
Strangest eyes!
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,182
  • Thanked: 842 times
    • dustriders.co.za
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #105 on: September 12, 2020, 11:28:29 am »
Nguniís besig om te kalf, eerste outjie is hier op die plaas:
Etienne indien julle eendag weer bul koop kry n Charolais. Pragtigste cream kalwers op die Nguni's en hulle het vleis nie so geraamte soos die Nguni's normaalweg is. Daar is n boer van Van Zylsdamme wat sy Charolais bulle vanaf Thys Benson kry in Riversdal en elke keer as hy kalwers veeveiling toe bring in Riversdal is die mense verstom oor watse mooi kalwers die combo gee EN die voerkraal kopers koop hulle wat gewoonlik nooit gebeur met suiwer Nguni kalwers.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Etienne2T

Offline Eendstop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,958
  • Thanked: 165 times
  • Too many fools around
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #106 on: September 14, 2020, 03:34:33 pm »
Hulle is nogal volop en redelik mak
Thought so, tough behind a keyboard, but no balls.......
 

Offline Eendstop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,958
  • Thanked: 165 times
  • Too many fools around
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #107 on: October 01, 2020, 09:52:00 am »
..........en hierdie hou 'n "sit in" op die 13de fairway; so gewoond aan mense dat ons verbystap en hulle kyk nie eens vir ons nie. SWAMBO is so konsiderend dat sy sommer ver regs slaan want die bokke was reg in haar 'landing zone'.
Thought so, tough behind a keyboard, but no balls.......
 

Offline ClemS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 600
  • Thanked: 61 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #108 on: October 01, 2020, 10:17:01 am »
..........en hierdie hou 'n "sit in" op die 13de fairway; so gewoond aan mense dat ons verbystap en hulle kyk nie eens vir ons nie. SWAMBO is so konsiderend dat sy sommer ver regs slaan want die bokke was reg in haar 'landing zone'.

Wat 'n voorreg om Bontebok in jou tuisdorp te mag beleef.
The brave do not live forever, but the cautious do not live at all.
 

Offline Gene

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 703
  • Thanked: 12 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #109 on: October 01, 2020, 10:25:34 am »
Rooikat - in a semi buildup area
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,612
  • Thanked: 111 times
  • Shake what ya mama gave you.
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #110 on: October 01, 2020, 10:28:06 am »
Kry 'n klomp bome in my tuin wat groot repe bas kort.
Sit toe maar 'n kamera op vir 'n paar aande om die stouterd te vang.

Nevermind dat die Nagapies probeer het om die kamera te eet.
 

Offline Eendstop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,958
  • Thanked: 165 times
  • Too many fools around
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #111 on: October 01, 2020, 10:29:12 am »
@Gene ..... Aurora, soos in tussen Piketberg en Elandsbaai area?
Thought so, tough behind a keyboard, but no balls.......
 

Offline Gene

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 703
  • Thanked: 12 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #112 on: October 01, 2020, 05:45:41 pm »
@Gene ..... Aurora, soos in tussen Piketberg en Elandsbaai area?

Nee - Durbanville .....
 

Offline Noneking

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #113 on: October 01, 2020, 07:19:14 pm »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 833
  • Thanked: 74 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #114 on: October 01, 2020, 07:53:40 pm »
@Gene ..... Aurora, soos in tussen Piketberg en Elandsbaai area?

Nee - Durbanville .....

Also thought of the town Aurora.
 

Offline Noneking

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #115 on: November 14, 2020, 07:36:07 am »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline JacquesM

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,802
  • Thanked: 60 times
Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #116 on: November 21, 2020, 06:21:06 pm »
Waterskilpad by die dam, so 'n ent van ons huis af. Die eiertjies sal oor so 3 maande uitbroei.
« Last Edit: November 21, 2020, 06:22:25 pm by JacquesM »
 

Offline dw1

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #117 on: Yesterday at 08:17:36 am »
Visitor gisteraand
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline Vintage_Mania

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #118 on: Yesterday at 08:33:47 am »
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Offline Vintage_Mania

Re: Wilde lewe in jou tuin
« Reply #119 on: Yesterday at 08:40:18 am »
In my urban tuin is dit net goggas en reptiele
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.