KLE 500 only one plug firing?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis ouens.
My bruid se KLE het vir omtrent 6 maande gestaan. Noudie dag gestart. 2 Keer geswaai en toe knor sy,die bike!,  Gery maar net 1 pot fire. as ek die vet klein bietjie oopdraai dan klink dit of altwee daar is. Dink dis die carbs wat vuil is. Wat dink u??
 
Top