Namibia BMW 2016 - Summo Groep

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AJBotha

Race Dog
Joined
Jan 21, 2015
Messages
590
Reaction score
6
Location
Pietermaritzburg
Bike
KTM 1190 Adventure
Niemand van ons kan 'n goeie storie vertel nie, maar ons kan 'n paar foto's en selfs 'n video of twee deel.

Ek was geseënd om die trip saam met my pa en van sy pelle op ons fietse te kan doen,
en later het my skoonpa ingestem om die backup vir ons te kom bestuur en 'n paar foto's te neem along the way!

My skoonpa het die video aanmekaar geslaan - ek sal dit dak later vervang met 'n beter kwaliteit een.
[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/0FC97OqOoi4[/flash]

Ons roete was PMB/Somerset-Oos - Upington
Upington - Koës
Koës - Aranos
Aranos - Windhoek
Windhoek - Swakopmund
Swakopmund - Solitaire
Solitaire - Grunau
Grunau - Upington
Upington - Tuis















Ek is natuurlik eerste op die trailor, 20km voor die grenspos. Ons het na die grenspos afgelaai en die papwiel reg gemaak - 'n washer gekry wat deur die tube gesmelt het - installer error!









Die Blouwildebees in sy natural habitat - op sy agterwiel (I wish!  :ricky: )








My pa op sy geel gifappel!


Bestemming aand 1: Koës
 
Top