Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: EC BASH 2016 - Group Report  (Read 24604 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline André 660

Re: EC BASH 2016 - Group Report
« Reply #160 on: May 16, 2016, 05:57:04 pm »
Dit was my eerste EC Bash en ek het dit baie geniet.

Die organiseerders verdien meer as n bier, julle het n helse goeie job gedoen.

Volgende jaar is ek weer daar, maar met n tent wat nie in n swembad verander as dit reen nie.

 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 33,887
  • Thanked: 807 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: EC BASH 2016 - Group Report
« Reply #161 on: May 16, 2016, 06:03:40 pm »
Dit was my eerste EC Bash en ek het dit baie geniet.

Die organiseerders verdien meer as n bier, julle het n helse goeie job gedoen.

Volgende jaar is ek weer daar, maar met n tent wat nie in n swembad verander as dit reen nie.



Ja, en jy verdwyn toe net. Jy weer erens verdwaal  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline André 660

Re: EC BASH 2016 - Group Report
« Reply #162 on: May 16, 2016, 06:08:38 pm »
Nog n paar verdwaalde fotos.
 

Offline André 660

Re: EC BASH 2016 - Group Report
« Reply #163 on: May 16, 2016, 06:14:57 pm »
Verskoning vir die herhaling van die een foto, was nie ek nie!!!!

Ek het nie gevlug nie, was net sopnat en wou nie weer Saterdagnag swem om kop bo water te hou nie :imaposer:

Ek het jou gesoek om dankie en baai te se, maar julle was op n mission.

Nogmals dankie, ek het dit baie geniet.

 :laughing4:



 

Offline Ri

Re: EC BASH 2016 - Group Report
« Reply #164 on: May 16, 2016, 09:55:31 pm »
Daai herhalende foto is lieflik! Ander foto's net so mooi :) Dankie dat jy deel!

As dit weer reen, skuif jou tent na 'n droeër kolletjie - Andy se tent het ook in 'n swembad verander, toe skuif hy onder daardie Flying Brick canopy in  :lol8:
 

Offline Skolla

Re: EC BASH 2016 - Group Report
« Reply #165 on: May 17, 2016, 06:43:17 pm »
Dit lyk baie nice,eendag dalk,moet se,al die RR's is puik :thumleft: