Gawe trip net jammer jy gooi nie plekname by.
Strandfontein,Lutzville,Skaapvlei,BrandseBaai,Kotzesrus,Garies,Hondeklipbaai,Koiingsnaas,Kleinzee,Alexanderbaai,amper Oranjemund,Rosh Pinah,Aussenkehr se kampterrein en die een amper by Noordoewer aan die regterkant soos jy ry na hom is wat ek op die fotos herken.
Hoe was die pad vanaf Oranjemund na Rosh Pinah scenery gewys? Ek wil hom nog gaan ry.