Baie mooi bike.
Het jy ooit n 950/990 gehad?
Dankie
2008 990 S gehad ja
Hoe vergelyk die 1090 met die 990?
Ek hoor die 1190 was n probleem, maar die 1090 is n moerse lekker bike.
Ek kan nie rerig n vergelyking maak wat van veel waarde sal wees nie. Te lang tyd en te veel bikes tussen die twee. Ek weet op die internet word die 990S/R ver bo die 1090R ge-rate vir meer tegniese off-road, maar ek is nie 100% oortuig nie. Miskien ry ek hulle nie hard genoeg nie.
Ek dink die 1090R is baie under rated oor die algemeen,