die ktm 690 is eintlik heel lekker om aan te werk.
Onthou net om die regulator/rectifier af te bout, die airbox het 4 boutte en een is versteek onder die reg/rect.
ek het heelwat gesukkel om die airbox terug te kry met die assembly, dit is maar net makliker met ekstra hande.
nooi jou GS pelle uit, dit sal vir hulle `n wonderlike epiese ervaring wees om olie op die hande te kry, dan staan en vriet jy net muffins en supervise die job.