Dipstic heat gauges?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fermoer

Pack Dog
Joined
Jan 10, 2016
Messages
225
Reaction score
0
Bike
Honda XR650L
Jis ouens ek het vandag my nuwe een gekry wat my "Adventure bike" gaan wees. Die probleem is net die een is nog op die oog af, behalwe vir die fol FMF artapel-kanon redelik kaal.... Halfdaft gaan lekker besigheid kry om die outjie gedress te kry...

Julle ouens het op my post toe ek die Valve moeilikheid opgetel het met die ander XRL genoem dat daai dipstick heat gauges snert is hoekom sê julle so? Ek wil rerig van nou af weet as my fietse warm loop, 'n nuwe head is 13.5k van Honda af en die vorige besoek aan die "dokter" was 6k voor die head gegaan het...
 
Top