Decat 1200LC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Donniepat

Pack Dog
Joined
Jan 29, 2014
Messages
73
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Het enige iemand dit al gedoen en waar indien wel?
Die slip on, filter en decat het my 800 lekker nippy gemaak.
Nou dink ek om dieselfde te doen op de GS 1200.
Filter en pyp klaar gedoen.
 
Top