Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Mooikloof  (Read 3727 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #20 on: May 20, 2016, 02:09:15 pm »
Kan julle die track agter die Avondson Hotel onthou op die ou Brokhostspruit pad?

Nooit daardie kant gewees nie. Behalwe om by die dam te gaan seil.
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,458
  • Thanked: 151 times
Re: Mooikloof
« Reply #21 on: May 20, 2016, 02:22:38 pm »
Ons het daai tyd Rhino Park geken as Sandflex.
Live like someone left the gate open.
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #22 on: May 20, 2016, 02:25:14 pm »
Is dis reg, ek dog iets klink nie reg nie. Daar was white sands ook Írens?
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,458
  • Thanked: 151 times
Re: Mooikloof
« Reply #23 on: May 20, 2016, 02:29:58 pm »
Ekt White Sands geken as daar naby Pierre van Ryneveld, naby die N1.

En dan ook Blue Gums, daar op die Kyalami pad langs die N14.
Live like someone left the gate open.
 

Offline Louis Photo

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 651
  • Thanked: 3 times
Re: Mooikloof
« Reply #24 on: May 20, 2016, 02:43:32 pm »
....Name wat ek kan onthou was Freddy Horn van Waterkloof. :ricky:

Ek en Freddy Horn was goeie vriende(Ek en sy suster ook), sy broer Corrie het my fifty warm gemaak. Ek het by Mooikloof en by die kwarrie ordentlik leer bike ry - en leer "windsurf" ook - eers met my fifty en later met n XR200 en my KDX200, goeie dae.
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #25 on: May 20, 2016, 02:59:56 pm »
Ja, ek "ken" vir Freddy en Corrie maar van Affies dae. Die een was stouter as die ander :biggrin:

Nie geweet hulle was in Waterkloof hoer nie?
« Last Edit: May 20, 2016, 03:00:48 pm by Parkinoff »
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Mooikloof
« Reply #26 on: May 20, 2016, 03:05:30 pm »
Parkinoff

Op wie se DT het Bertus sy been verloor? Was 'n DT 175 as ek reg kan onthou, met XR 200 voorvurke?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Mooikloof
« Reply #27 on: May 20, 2016, 03:06:49 pm »
Het daai DT na die ongeluk nog by Mooikloof gaan ry.
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #28 on: May 20, 2016, 03:09:10 pm »
Myne, stukke van Bertus se vleis tussen die vinne gekry :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'(

Hah, nou weet ek wie jy is: Die ou met die goeie hart ;)

En nee, die bike het nie XR200 voorvurke gehad nie. Daar het baie stories rondgehang vermoed ek nou. Daai bike by Joe Maritz gekoop ::)

Hoe gaan dit met hom? Gehoor dit gaan nie goed nie. (Joe en Bertus)
« Last Edit: May 20, 2016, 03:15:26 pm by Parkinoff »
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline ROOI

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,333
  • Thanked: 22 times
  • KTM 990 S KTM 500 EXC AKA Red Rider
Re: Mooikloof
« Reply #29 on: May 20, 2016, 03:13:25 pm »
Fok verlang ek nou terug na daai dae ek was ook eers in die wilgers en het xr200 skool toe gery  :thumleft: later jare MBX toe ek in Lynwood weg 1 was  :thumleft: daar waar wapadrand nou is het ons lekker track gehad  :thumleft:
FTS
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Mooikloof
« Reply #30 on: May 20, 2016, 03:15:46 pm »
Ek was by die 30 jaar reunie. Het met 'n klomp oud Klofies kontak op FB. Dra ongelukkig nie kennis hoe dit met Bertus gaan nie.

My geheue het 'n paar gigs hier en daar verloor.

Kan egter goed die vleis en vet tussen die enjin vinne onthou!

Was ons kort na die ongeluk by Mooikloof?




Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Mooikloof
« Reply #31 on: May 20, 2016, 03:19:43 pm »
Ek het 'n ou XL 175 op skool gehad, met 'n Supertrapp can op.

Was met Marius Coetzee bevriend (nou nog). Hy vertel dat ons een aand glo deur die skoolsaal gejaag het, met die Supertrapp afgehaal.

Weet ek het die pyp afgehaal, maar kan nie die skoolsaal episode onthou nie!

Dalk 'n redenaarsaand.

Het myself as 'n soet seun beskou!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #32 on: May 20, 2016, 03:20:16 pm »
Soos jy seker onthou was ek nie eintlik sosiaal betrokke met die ouens op skool nie, te deur die kak gewees. Ek kan jou vaagweg onthou en nie veel meer nie. Ek dink dat ek en jy op n stadium lekker vasgesit het oor n meisie van die kunsskool?
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Mooikloof
« Reply #33 on: May 20, 2016, 03:21:13 pm »
Het Joe nie 'n RD 350 gery nie?


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Louis Photo

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 651
  • Thanked: 3 times
Re: Mooikloof
« Reply #34 on: May 20, 2016, 03:21:39 pm »
Ja, ek "ken" vir Freddy en Corrie maar van Affies dae. Die een was stouter as die ander :biggrin:

Nie geweet hulle was in Waterkloof hoer nie?

Hulle was almal in Affies maar het in Waterkloof gebly.
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #35 on: May 20, 2016, 03:23:26 pm »
Ek het 'n ou XL op skool gehad, met 'n Supertrapp can.

Was met Marius Coetzee bevriend (nou nog). Hy vertel dat ons een aand glo deur die skoolsaal gejaag het, met die Supertrapp afgehaal.

Weet ek het die pyp afgehaal, maar kan nie die skoolsaal episode onthou nie!


Sent from my iPad using Tapatalk

Ek onthou jou XL, dit was n 250 of 350? N rooie? Ek onthou ook HP se Honda Hawk goed, en PW se MTX dink ek. Daai stadium het ek n SS50 met n 75 kit op waarmee ek koerante afgelewer het.
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #36 on: May 20, 2016, 03:27:45 pm »
Het Joe nie 'n RD 350 gery nie?


Sent from my iPad using Tapatalk

Nee, daar was so ander stout Ingelsman wie die swart RD gehad het. Kannie onthou dat Joe ooit regtig n bike lank gehad het nie, sy broer dalk - sy broer se naam vergeet. Joe het wel so n Fiat 850 waarmee ons baie gesukkel het.

Waar was jy op skool Louis?
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #37 on: May 20, 2016, 03:30:33 pm »
Ekt White Sands geken as daar naby Pierre van Ryneveld, naby die N1.

En dan ook Blue Gums, daar op die Kyalami pad langs die N14.

Ja, dis reg. Nooit baie op Blue Gums gekom nie. Maar White Sands wel gereeld.
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline FLINTS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 237
  • Thanked: 1 times
  • FREDDY
Re: Mooikloof
« Reply #38 on: May 20, 2016, 03:32:16 pm »
Ek kan vir Leon Pistoruis onthou, ook affies . hyt n Fiat 850 gehad
Thank me later
 

Offline Louis Photo

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 651
  • Thanked: 3 times
Re: Mooikloof
« Reply #39 on: May 20, 2016, 03:34:23 pm »
Het Joe nie 'n RD 350 gery nie?


Sent from my iPad using Tapatalk

Nee, daar was so ander stout Ingelsman wie die swart RD gehad het. Kannie onthou dat Joe ooit regtig n bike lank gehad het nie, sy broer dalk - sy broer se naam vergeet. Joe het wel so n Fiat 850 waarmee ons baie gesukkel het.

Waar was jy op skool Louis?


Ek was eers in Affies en toe later in Capitol Kollege.