Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Mooikloof  (Read 3728 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #40 on: May 20, 2016, 03:38:54 pm »
Snaaks hoe ons daai jare die hele Pta as ons speelplek gehad het. Ek het eendag afgedraf na Bouwer Broers om vir my n splinternuwe Ralleigh Burner te koop en terug te ry huistoe. So 60km heen en weer
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline FLINTS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 237
  • Thanked: 1 times
  • FREDDY
Re: Mooikloof
« Reply #41 on: May 20, 2016, 03:43:02 pm »
Was paradys . Ja sandflex was ook oppie lys.   Die horn boeties kon tower met expansion boxes.  Hulle het ook n ou Zundapp by huis gehad.  Die ding was vinnig. Strange onder n seil by hulle huis was daar ook a formula 1 kar enjin.
Thank me later
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #42 on: May 20, 2016, 03:45:01 pm »
Ja ek onthou die Zundapp en al die stories van die Zundapp wat die superbikes wegry op n goeie dag. Waar is Corrie en Freddie nou?
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline FLINTS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 237
  • Thanked: 1 times
  • FREDDY
Re: Mooikloof
« Reply #43 on: May 20, 2016, 04:26:54 pm »
Het daai tye laas vir die boeties gesien.  Klein wereld   :thumleft:
Thank me later
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Mooikloof
« Reply #44 on: May 20, 2016, 06:36:12 pm »
Soos jy seker onthou was ek nie eintlik sosiaal betrokke met die ouens op skool nie, te deur die kak gewees. Ek kan jou vaagweg onthou en nie veel meer nie. Ek dink dat ek en jy op n stadium lekker vasgesit het oor n meisie van die kunsskool?
Dalk onthou jy beter as ek! Wat was haar naam?

Was wel 'n paar keer by julle huis gewees. Baie bikes as ek reg kan onthou?

Ek is vandag nog steeds nie die mees sosiale persoon nie.
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Mooikloof
« Reply #45 on: May 20, 2016, 06:38:59 pm »
Ek het 'n ou XL op skool gehad, met 'n Supertrapp can.

Was met Marius Coetzee bevriend (nou nog). Hy vertel dat ons een aand glo deur die skoolsaal gejaag het, met die Supertrapp afgehaal.

Weet ek het die pyp afgehaal, maar kan nie die skoolsaal episode onthou nie!


Sent from my iPad using Tapatalk

Ek onthou jou XL, dit was n 250 of 350? N rooie? Ek onthou ook HP se Honda Hawk goed, en PW se MTX dink ek. Daai stadium het ek n SS50 met n 75 kit op waarmee ek koerante afgelewer het.
Jip, 'n rooi XL 175! (Het vergeet om dit te noem.)

Jys reg met HP en PW se fietse. Dink PW se MTX was wit.
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #46 on: May 20, 2016, 09:09:52 pm »
Lyk my ek onthou die bikes beter as die ouens. Kan Theo se splinternuwe XR200 onthou en daar was n nuwe PE175 en volgende week n Nuwe IT175 :drif: :drif: :drif: kannie die name vd ouens onthou nie. Ook nie daai girl se naam nie maar sy was beautiful met lang blonde hare.

Ek onthou wel vir Luna  :drif:,  het dit reggekry on haar te kry om met my Na een of ander skoolding toe te gaan maar ek glo nie ek het n woord met haar gepraat nie en die volgende dag wou Obelix, PW, Theo en die ander wereldwyse manne by my weet hoe sy in die bed was>:D Min wetend dat my eerste ondervinding eers n hele paar jaar later sou wees met n nurse.

PE was Steyn Jacobson s'n?
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline RiaanG

Re: Mooikloof
« Reply #47 on: May 20, 2016, 09:35:10 pm »
Daai Engelsmannetjie was moontlik Dino Paolini, maar hy was toe nog n laaitie. Ons het albei in Constantia Park gebly.

Ander Engelsman was ook Wayne Everton, hy is weer bietjie ouer.

Jammer om so in te val, maar toe ek die naam Dino sien, vat dit my 35 jaar terug!

Ek het langs ou Dino Paoloni grootgeword, ons was beste pelle gewees, hy was altyd so mal soos 'n haas. Ons het elke dag na skool Lego's gespeel, BMX fietse gery, kafee games gaan speel, mekaar met ketties uit verskillende bome in ons erwe geskiet, cowboys en crooks gespeel en skateboard gery! Wow amazing times  :biggrin:

Daai laaite kon enige ding met 2 wiele die hele Duvernoy straat in Constantiapark op wheelie. Eendag my nuwe resiesfiets gevat en met net een had op die bars al die pad tot bo op agterwiel gewheelie, natuurlik om die meisies wat daar rondgestaan het te impress.

Ek onthou hy het al van jongs af saam met sy pa-hulle by Ga-Rankuwa gaan enduro ry, sy pa op 'n XR500 en hy op een of ander Suzuki. Ongelukkig het my ma nie geld gehad nie, so ek moes maar tevrede wees om hom te help bike was nadat hulle terug gekom het!  ;D

Ook het ek eendag sy KDX 200 vir 'n spin gevat, dis nou nadat ek leer ry het op my buddy se RZ50, goeie bliksem maar daai KDX het my amper doodgemaak. Toe ek terug kom het ek so bewerig afgeklim en besluit ek ry nooit weer 'n 2-stroke nie  :o

Interessant genoeg bly ek nou reg langs Mooikloof en het ek self 'n XR 650 L (wat ek besig is om te smous)

Shame, ou Dino het sy eie lewe geneem so hele paar jaar terug, maar dit was nadat ons kontak verloor het.
« Last Edit: May 20, 2016, 09:37:35 pm by RiaanG »
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Mooikloof
« Reply #48 on: May 21, 2016, 12:41:57 pm »
Luna Coetzee, as ek reg kan onthou!

Ja, sy't nogal 'n reputasie op skool gehad!

Reken baie van die wereldwyses was meer bek as binnegoed!

Ander man wat 'n Suzuki gehad het was Vicky, sy van vergeet. Dink dit was 'n 185 TS, 'n bloue.

Voor die XL 175 het ek 'n oranje ex-Poskantoor CT 90 gehad. 4 Spoed met 'n low range. Lekker trails gery waar Moreletta Park vandag is!




Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #49 on: May 21, 2016, 04:27:59 pm »
Daai blou TS was Fouchie s'n as ek dit nie mis het nie. Daai was nog n ou met n goeie hart. Hy's blykbaar saam PW hulle oorlede in n motorongeluk.

Was jy ooit by Mooikloof saam met my? Ek kan dit nie onthou nie, ook nie jou Postie nie.
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline FLINTS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 237
  • Thanked: 1 times
  • FREDDY
Re: Mooikloof
« Reply #50 on: May 21, 2016, 06:33:00 pm »
Is ek reg dat Fouchie , almal foesh genoem het.  Hyt daar in Garsfontein ext 10  se kant op n plot gebly !? Sy pa het iets met roomys te doen gehad .  Blou ts kan ek vaagweg onthou. Hy was ook buddies met die Ehlerse broers van Fearie glen 
Thank me later
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #51 on: May 21, 2016, 07:28:20 pm »
Weet nie veel meer van Fouchie se privaatlewe nie. Die adres klink reg ja. Ek kan jou nog nie heeltemal plaas nie ???
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline FLINTS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 237
  • Thanked: 1 times
  • FREDDY
Re: Mooikloof
« Reply #52 on: May 21, 2016, 07:39:03 pm »
Parkinoff , was by jou huis een middag,  saam terug gery van Mooikloof. As ek reg onthou het jy bike probleem gehad, of iets.  Einste  dag dat ek die Porche daar gesien het.   Is lank terug ,  baie van my laerskool maats is na Affies, ander na Wilgers. So die vriende kring was redelik groot .   Peer van der boll was weer in Boys high. Dink hys nog in Botswana
Thank me later
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #53 on: May 21, 2016, 07:46:45 pm »
Watse bike het ek toe gehad kan jy onthou? Kon DT175, XR500 of TM125 gewees het?

Stuur my n PM met jou naam en selnommer asb. Lekker om nou op te probeer maak vir daai tye.

Sien jy's op Hermanus, eks hier om die draai by Bettiesbaai. Maak more n draai met jou fiets dan ry ons n draai, ek moet tyres gaan aflewer by Mayhem.
« Last Edit: May 21, 2016, 07:53:12 pm by Parkinoff »
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline FLINTS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 237
  • Thanked: 1 times
  • FREDDY
Re: Mooikloof
« Reply #54 on: May 21, 2016, 07:53:53 pm »
Ek stuur pm.  Bike was wit kleur. 
Thank me later
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,151
  • Thanked: 287 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Mooikloof
« Reply #55 on: May 22, 2016, 12:16:12 am »
Fouch is saam met PW dood. As ek reg onthou het hulle met 'n kar in 'n stilstaande padskraper vasgery.

Dink ons het net na Bertus se ongeluk by Mooikloof gaan ry.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline ROOI

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,333
  • Thanked: 22 times
  • KTM 990 S KTM 500 EXC AKA Red Rider
Re: Mooikloof
« Reply #56 on: May 23, 2016, 08:13:35 am »
Het Joe nie 'n RD 350 gery nie?


Sent from my iPad using Tapatalk

Nee, daar was so ander stout Ingelsman wie die swart RD gehad het. Kannie onthou dat Joe ooit regtig n bike lank gehad het nie, sy broer dalk - sy broer se naam vergeet. Joe het wel so n Fiat 850 waarmee ons baie gesukkel het.

Waar was jy op skool Louis?


Ek was eers in Affies en toe later in Capitol Kollege.

Watter jaar het jy gematrikuleer ? ek was 6 en 7 in wilgers en daarna affies matriek in 87 geskryf ? My broer 83 in matriek in affies gewees .
FTS
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #57 on: May 23, 2016, 08:18:46 am »
82. Was st 6 to 8 in Affies. 6 in koshuis.
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.
 

Offline ROOI

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,333
  • Thanked: 22 times
  • KTM 990 S KTM 500 EXC AKA Red Rider
Re: Mooikloof
« Reply #58 on: May 23, 2016, 09:09:57 am »
O Ok so voor my tyd .Jy was dalk saam met Hond se kierie (Johan Botha ) :thumleft: Maar nog stees lekker om terug te dink aan daai tye  :thumleft:
FTS
 

Offline Parkinoff

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,769
Re: Mooikloof
« Reply #59 on: May 23, 2016, 09:17:11 am »
ROOI, ek kan baie min name onthou van daai dae. Snaaks, so hier en daar onthou ek mense met wie ek nie veel te doen gehad het nie heel duidelik.

Hond se kierie onthou ek nie.
My rides:

Super Hex TTI Alexithymia with completely unnecessary, but very expensive Nemophilistic suspension. Electroflux Gogglemaster Oenophilia Edition. 1983 (very rare) Yonderly Bawhair with heated grips.