Mooikloof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FLINTS

Pack Dog
Joined
May 15, 2013
Messages
237
Reaction score
0
Location
HERMANUS
Bike
AJS (all models)
Almal wat al by Mooikloof gery of gekuier het , gooi jou storie hier. Dis die ou mx en enduro track op die plaas Mooikloof  , Pretoria oos. Dis die dae waar mens nog methonal kon ruik, n pispot gedra het,  een van daai stupid stof mondbakkies van plastic gedra het. as jy n kidneybelt gehad het was jy n mean ou.  hehe  Vandag gelees Parkinoff  het ook al hard daar gecrash.  Kan onthou die eerste xr 500 was daar getoets deur destydse Superfiets tydskrif.  My tye daar het so in standerd vier begin.  Het teen die  plotte gebly , Fearie glen.  Was maklik om na skool en naweke soontoe te skiet, meeste paaie was toe nog grond. Beste tye . 
 
Top