Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Flamenca 25  (Read 36149 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,340
  • Thanked: 3 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #380 on: March 20, 2017, 07:17:06 am »
Hel maar dit lyk lekker.   :drif:   :thumleft: 

Ek beny jou Subie.  Geniet dit.   :thumleft: 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold, Honda XR200R  -  Sold, Yamaha TT500  -  Sold, Honda Transalp700  -  Sold, Yamaha S10
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #381 on: March 20, 2017, 08:33:39 pm »
Regtig lieflike somersdag in Kraalbaai gewees.
Brekvis gemaak en die 5 van ons het omgeroei churchhaven toe.
Die een couple op een van die  Muiras het 14 visse gevang. So toe ons terug
by die bote was het ons n visbraai op die Muira gehou , so n bietjie wyn gevat en baie tjol gepraat  :spitcoffee:
Lekker geswem ens.
« Last Edit: March 20, 2017, 10:19:16 pm by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #382 on: March 20, 2017, 08:35:30 pm »
Nog so 2 pics  vir die ouens daar ver van die see af.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #383 on: March 20, 2017, 08:37:29 pm »
Hel maar dit lyk lekker.   :drif:   :thumleft: 

Ek beny jou Subie.  Geniet dit.   :thumleft:

Dankie Vis Arend :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,425
  • Thanked: 33 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #384 on: March 20, 2017, 09:11:42 pm »
Janee kyk die jaloesie loop dik groen hier
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Offline Tom van Brits

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 4,536
  • Thanked: 17 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #385 on: March 20, 2017, 11:00:13 pm »
Janee ek sien geen fout, lyk baie lekker!!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk

 

Offline KiLRoy

  • A serious man...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,648
  • Thanked: 14 times
  • You said it, man. Nobody fucks with Jesus Quintana
    • View Profile
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Flamenca 25
« Reply #386 on: March 21, 2017, 09:46:21 am »
Johan, hoe rig mens die bote so teen mekaar vas onder anker?  Stamp hulle nie mekaar nie, en draai almal saam om die anker?  Altyd gewonder..
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,781
  • Thanked: 1 times
  • The Commodore
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #387 on: March 21, 2017, 06:17:27 pm »
n Mens sit fenders tussen die bote en dan maak jy hulle vas  :thumleft: en dan kry jy n bier en relax en braai  :biggrin:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline KiLRoy

  • A serious man...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,648
  • Thanked: 14 times
  • You said it, man. Nobody fucks with Jesus Quintana
    • View Profile
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Flamenca 25
« Reply #388 on: March 21, 2017, 06:19:13 pm »
n Mens sit fenders tussen die bote en dan maak jy hulle vas  :thumleft: en dan kry jy n bier en relax en braai  :biggrin:

Hoe werk die ankers? Is die rigging ok as die bote begn skommel? Ek reken net stil omstandighede?
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,781
  • Thanked: 1 times
  • The Commodore
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #389 on: March 21, 2017, 06:27:32 pm »
Een boot anker en almal draai dan om die een anker - Ja vir meer still aande - ons het gewoontlik in die middag tot na kakpraat tyd na die braai saam ge-raft en slaaptyd elkeen n anker plek gaan soek - volgende oggend weer met ontbyt saam geraft en dan verder geseil -  ek kry sommer nou lus soos ek hier tik - tyd vir n seil vakansie  :thumleft:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #390 on: March 21, 2017, 08:51:12 pm »
Johan, hoe rig mens die bote so teen mekaar vas onder anker?  Stamp hulle nie mekaar nie, en draai almal saam om die anker?  Altyd gewonder..
As die weer dit toelaat is dit gewoonlik die swaarste boot wat anker gooi en die ander met fenders in plek raft dan op
weerskante. Ek hou nie van meer as 3 bote op so n raft up nie. Wees ook maar kieskeurig saam met wie jy n raft up gaan doen.
Jy kry die ou wat met een fender kom wat nie omgee vir sy eie boot en nog minder vir joune. Vermy hom.
Korrek vasgemaak, met genoeg fenders en springtou tussen elke boot behoort daar nie skade of probleme te wees nie. Ons het n paar skibote gehad wat verby gejaag het en die bote laat rond spring het maar alles was reg. Vir my moet dit n veilige ankerplek wees soos kraalbaai maar byvoorbeeld n plek soos housebay by dassen eiland sal ek glad nie n raft up oorweeg nie.
Ek is egter n meer konserwatiewe seiler wat nie graag kanse vat met my bootjie nie.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #391 on: March 21, 2017, 08:55:34 pm »
n Mens sit fenders tussen die bote en dan maak jy hulle vas  :thumleft: en dan kry jy n bier en relax en braai  :biggrin:

Hoe werk die ankers? Is die rigging ok as die bote begn skommel? Ek reken net stil omstandighede?

Ja dit kan gebeur dat die standing rigging en spreaders mekaar kan raak maar dan is die toestande in die eerste plek
nie goed vir n raftup nie. Meer as 3 bote dan het jy mense wat heeltyd heen en weer klouter oor jou boot afhangend waar jy le.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline KiLRoy

  • A serious man...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,648
  • Thanked: 14 times
  • You said it, man. Nobody fucks with Jesus Quintana
    • View Profile
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Flamenca 25
« Reply #392 on: March 21, 2017, 08:59:46 pm »
Dis vir my maar bietjie benoud wanneer ek langs n ander boot raft. Erger wanneer ons dikgatte oorklim en die boot dip en dan so half onder die ander een inkom.  Aan die anderkant, ek is maar op my beste n poephol en nervous sailor.

Wil paasnaweek gaan seil, maar die dam is nou so onder die blerrie groen plant kak, die skibote kan nie eens loop nie.  Wat is die tips vir anker gooi?  Subie het jy asha se klein anker ook gegooi of net die groot een?  Dis kak om daai anker te trek in daai groen peasoup
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,764
  • Thanked: 15 times
  • Brackenfell Bricket
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #393 on: March 22, 2017, 11:40:22 am »
Janee kyk die jaloesie loop dik groen hier

Dit kan jy weer se!

Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #394 on: March 22, 2017, 03:43:10 pm »
Dis vir my maar bietjie benoud wanneer ek langs n ander boot raft. Erger wanneer ons dikgatte oorklim en die boot dip en dan so half onder die ander een inkom.  Aan die anderkant, ek is maar op my beste n poephol en nervous sailor.

Wil paasnaweek gaan seil, maar die dam is nou so onder die blerrie groen plant kak, die skibote kan nie eens loop nie.  Wat is die tips vir anker gooi?  Subie het jy asha se klein anker ook gegooi of net die groot een?  Dis kak om daai anker te trek in daai groen peasoup


Ek het die klein anker net gebruik oor ek alleen seil en was hy altyd reg by my in die cockpit om onmiddelik te gebruik.
Byvoorbeeld ek naby ander bote by moorings kom en my engine vrek kon ek die anker dadelik uitgooi en nie hulpeloos
dryf in ander bote of obstacles terwyl ek sukkel om seil op te kry of engine aan die gang te kry nie. Hoe prakties dit is kan mens seker verskil maar ek wil altyd n tweede opsie by my het.
As ek oorslaap op anker was dit altyd op die groot anker op n scope meer as 6:1.
In die begin wil n mens n anker met krag en mag optrek. Beter om die boot vir jou te laat werk. As ek anker optrek ,en ek is altyd alleen, trek ek die ankertou net genoeg om die boot aan die beweeg te kry na die anker toe en hou die boot se momentum net aan die gang tot die ankertou reg af loop by die boeg, vat  die ankertou styf n slag om die bollard en laat die swell of beweging van die boot die anker self uitbreek onder. Dan sodra jy voel die anker is vry moet jy redelik vining werk afhangend van die wind en stroom en hoeveel spasie jy het en die anker op en in sy locker kry. Jou engine behoort ook op idle in neutral die heel tyd te gewees het.
Ek het die naweek weer gekyk hoe gooi n ou sy anker en tou saam af soos n bondel wasgoed oorboord.. Ek soek spasie 360 grade rondom as ek anker. Ek laat loop my anker tot ek voel hy is op die grond en sal nog so n bietjie tou laat uitgaan en hom dan hou in my hand tot ek voel daar byt hy in die bodem dan nog tot so 6:1 tou laat uitgaan,vas op die bollard en die engine net so bietjie skop in reverse. Dan vorentoe weer gaan en my ankertou nog so n paar meter laat uitgaan (net vir peace of mind ).
Vat n paar bearings waar jy le of nog makliker ek hou hom dop op die chartplotter vir so n uur lank terwyl ek my boot regkry vir die
nag. Ek het nie n pen op my bow roller om my ankertou op die roller te hou nie so ek gaan bind hom vas op die bowroller met n dunner tou en ook my loop op die bollard bind ek toe met n dunner tou sodat hy nie kan afklim in die nag nie..
Mens moet amper eers vertroue in jou anker kry. Daai eerste aand vlieg n mens seker 10 keer op deur die nag en lyk al jou bakens wat jy gevat het  nader of uit lyn uit  :spitcoffee:
Dan weer jou eerste sterk wind en deining slaap jy ook nie. Nou is ek al meer gewoond en word ek nog steeds n paar keer wakker maar klim nie sommer uit die vere uit nie. Check net my diepte meter (onthou die gety ) en switch die screen aan vir die
chartplotter wat jou sommer dadelik sal wys of jy nog op dieselfde plek le.
Dit is maar hoe ek dit doen. Ek het geen opleiding nie, net n sak vol commonsense met n goeie skep vrees by.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #395 on: March 22, 2017, 07:59:48 pm »
Nog pics van die naweek.
Eerste en tweede pics my bootjie en derde is maar net sonsondergang gewees.
« Last Edit: March 22, 2017, 08:01:38 pm by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,425
  • Thanked: 33 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #396 on: March 22, 2017, 08:32:34 pm »
Mooi foto's
Net vragie, wat is jou tender, die kano of dingie?
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #397 on: March 22, 2017, 08:47:31 pm »
Mooi foto's
Net vragie, wat is jou tender, die kano of dingie?
My dinghy het ek nie saamgevat nie. Ek het die kano vir een van die ouens gesleep. Die dinghy op die fotos is een van die Muira's sin.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,425
  • Thanked: 33 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #398 on: March 22, 2017, 09:09:21 pm »
Ok, ja en ou wooly is sy job kwyt, jy het klaar my spelling reggemaak.
Dit lyk te lekker!
Geniet
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #399 on: March 22, 2017, 11:48:23 pm »
Ok, ja en ou wooly is sy job kwyt, jy het klaar my spelling reggemaak.
Dit lyk te lekker!
Geniet

 :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught