Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Flamenca 25  (Read 24261 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,415
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #500 on: July 10, 2017, 06:36:03 pm »
Jis Subie,
Ek het baie hęppie dae op 'n Flammy gespandeer. Orals tussen Saldanha en Gordonsbaai rond geseil. 'n Klomp keer om Kaappunt gewees met haar.
Baie seevaardige skuit.
Geniet jou boot .... ek's baie jaloers!
Carpe BM.

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,704
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #501 on: July 13, 2017, 09:42:50 pm »
Jis Subie,
Ek het baie hęppie dae op 'n Flammy gespandeer. Orals tussen Saldanha en Gordonsbaai rond geseil. 'n Klomp keer om Kaappunt gewees met haar.
Baie seevaardige skuit.
Geniet jou boot .... ek's baie jaloers!

 :thumleft:
Ek moet nog die moed bymekaar skraap vir om kaap punt seil .  Definitief as ek nou weer afgaan.


As time washes by, our footprints are all for naught

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,675
  • The Commodore
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #502 on: July 14, 2017, 12:22:17 am »
Jis Subie,
Ek het baie hęppie dae op 'n Flammy gespandeer. Orals tussen Saldanha en Gordonsbaai rond geseil. 'n Klomp keer om Kaappunt gewees met haar.
Baie seevaardige skuit.
Geniet jou boot .... ek's baie jaloers!

 :thumleft:
Ek moet nog die moed bymekaar skraap vir om kaap punt seil .  Definitief as ek nou weer afgaan.

Kies n goeie dag en beplan on in die dag om te gaan die eerste keer wat jy dit doen.
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,704
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #503 on: July 14, 2017, 12:50:10 am »
Jis Subie,
Ek het baie hęppie dae op 'n Flammy gespandeer. Orals tussen Saldanha en Gordonsbaai rond geseil. 'n Klomp keer om Kaappunt gewees met haar.
Baie seevaardige skuit.
Geniet jou boot .... ek's baie jaloers!

 :thumleft:
Ek moet nog die moed bymekaar skraap vir om kaap punt seil .  Definitief as ek nou weer afgaan.

Kies n goeie dag en beplan on in die dag om te gaan die eerste keer wat jy dit doen.

Dankie Carl
Ek probeer net in die dag seil. My experience level is nog nie daar vir nagseil nie. Ek het gedink seil van Saldanha tot by Dassen ,oornag daar. Volgende dag Cape royal yacht club en oornag daar. Het darem nou al op n seilboot kaapstad ingeseil en is nie meer so intimiderend nie. Volgende dag houtbaai oornag (worry oor n mooring kry vir die nag daar ) dan om kaappunt Simonstad toe. So iets of soos die weer toelaat.


As time washes by, our footprints are all for naught

Offline Sailorman

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #504 on: July 14, 2017, 09:12:23 am »
Don't worry Subie, we will have a mooring for you in Hout Bay.
We got a couple of Flamies here that want to start racing as well. Building up a fleet of Hunter's (I think the 8th just arrived yesterday) that have the same handicap as the Flamenca so stay a while & race with them. Best way to learn how to sail is racing around the cans.
If I can't ride, I sail

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,704
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #505 on: July 14, 2017, 11:14:41 am »
Don't worry Subie, we will have a mooring for you in Hout Bay.
We got a couple of Flamies here that want to start racing as well. Building up a fleet of Hunter's (I think the 8th just arrived yesterday) that have the same handicap as the Flamenca so stay a while & race with them. Best way to learn how to sail is racing around the cans.

Thank you Sailorman.  :thumleft:
 Probably only be ready in November again. Will contact you then for advice if I may.


As time washes by, our footprints are all for naught