Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Flamenca 25  (Read 38519 times)

petera and 1 Guest are viewing this topic.

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #620 on: October 12, 2017, 04:10:10 pm »
Ek het nie geweet Walvisse byt aan erdwurm nie  :peepwall:

Ek vang nou eers die pos. Bietjie stadig is ek.    :spitcoffee:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Single Cylinder

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 521
  • Kickstart the beast or push the button
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #621 on: October 12, 2017, 08:10:13 pm »
Lekker. baie lekker. Interresante verhaal die, hou so aan   :thumleft: :thumleft:
I am not lazy, I am energy efficient.
Honda CB750 sold
Honda Elsinore 250 stolen
Honda XR500 sold, Kawasaki Ninja 750 sold
TDM 850
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #622 on: October 16, 2017, 09:47:31 pm »
Net vir interresantheid. Ek bak my eie brood op die boot in n gewone klein Hart potjie op die gasplaat.
So n broodjie hou my so 3 dae
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #623 on: October 16, 2017, 09:56:07 pm »
Begin nou ernstig te beplan aan n trip Simonstad toe. Wil graag om Kaappunt seil.
Sal eers in November wees na ek ge-pay het einde van die maand. Moet nog eers uitvind wat
moorings by Kaapstad,Houtbaai en Simonstad my gaan kos. Die worry is dat weer my dalk n paar dae op n plek kan vaskeer
en dan kan dit vinnig duur raak. :xxbah:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline westfrogger

Re: Flamenca 25
« Reply #624 on: October 17, 2017, 08:53:16 am »
Nice.

Cape Point is always a lekka trip. Gordons Bay is also an option for mooring (but Simonstown is very nice, and the club has very pleasant members).
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,793
  • Thanked: 2 times
  • The Commodore
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #625 on: October 17, 2017, 09:02:58 am »
Begin nou ernstig te beplan aan n trip Simonstad toe. Wil graag om Kaappunt seil.
Sal eers in November wees na ek ge-pay het einde van die maand. Moet nog eers uitvind wat
moorings by Kaapstad,Houtbaai en Simonstad my gaan kos. Die worry is dat weer my dalk n paar dae op n plek kan vaskeer
en dan kan dit vinnig duur raak. :xxbah:

As jy n club member is het jy dalk resiprosity - sluit n paar dae in op die visitors mooring - vind maar net uit by jou club.
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #626 on: October 17, 2017, 07:03:30 pm »
Begin nou ernstig te beplan aan n trip Simonstad toe. Wil graag om Kaappunt seil.
Sal eers in November wees na ek ge-pay het einde van die maand. Moet nog eers uitvind wat
moorings by Kaapstad,Houtbaai en Simonstad my gaan kos. Die worry is dat weer my dalk n paar dae op n plek kan vaskeer
en dan kan dit vinnig duur raak. :xxbah:

As jy n club member is het jy dalk resiprosity - sluit n paar dae in op die visitors mooring - vind maar net uit by jou club.

Ek sal bietjie vra oor die (reciprocity ) Moer dit is n moeilike woord om te probeer se  :eek7:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #627 on: October 17, 2017, 07:21:28 pm »
Weet iemand dalk hoe om n vis/snoek te sout as ek erens heen seil.
Se nou maar ek is n paar dae weg en ek vang n snoek. Ek wil hom sout en sommer
ophang dat hy so winddroog kan raak en nie vrot nie. Soos ek dit verstaan vlek mens die vis
strooi growwe sout oor en dan hang jy hom op. Hoe lank moet hy so le in die sout en moet mens die sout
afspoel voor jy hom ophang ens. Vriend van my het dit baie so n velddrif gemaak maar ek het net gepeusel
aan die vis en nie opgelet wat hy doen nie.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,773
  • Thanked: 15 times
  • Brackenfell Bricket
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #628 on: October 18, 2017, 12:13:19 pm »
Weet iemand dalk hoe om n vis/snoek te sout as ek erens heen seil.
Se nou maar ek is n paar dae weg en ek vang n snoek. Ek wil hom sout en sommer
ophang dat hy so winddroog kan raak en nie vrot nie. Soos ek dit verstaan vlek mens die vis
strooi growwe sout oor en dan hang jy hom op. Hoe lank moet hy so le in die sout en moet mens die sout
afspoel voor jy hom ophang ens. Vriend van my het dit baie so n velddrif gemaak maar ek het net gepeusel
aan die vis en nie opgelet wat hy doen nie.

Ek aanvaar jy praat van Soutsnoek
Gebruik growwe sout, voor jy hom hang, laat le hom eers bietjie met growwe sout, so half uur, dan hang jy hom met velkant binne. Moenie growwe sout afwas nie
Die ou mense het somtyds bietjie asyn bygevoeg, maar dit was glo as jy nie lekker droogplek het nie. Persoonlik het ek dit nog nooit self gedoen nie, want my snoek kom nie verder as braai en snoektert nie :)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #629 on: October 19, 2017, 07:46:15 am »
Seil bietjie Dassen eiland toe vandag. Lekker matige SW windjie soontoe. Gaan anker vir die nag in housebay.
Wind vir more lyk maar min terug maar ek is nie haastig nie. Going nowhere slowly  :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online VaalBaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,716
  • Thanked: 17 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #630 on: October 19, 2017, 07:48:08 am »
Geniet :thumleft: :thumleft:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Online VaalBaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,716
  • Thanked: 17 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #631 on: October 19, 2017, 07:50:25 am »
Voor jy vaar, verduidelik die resep vir daai broodjie asb. Dit lyk na lekker brosbrood.Hoe lank loop hy op die gas?

« Last Edit: October 19, 2017, 07:50:49 am by VaalBaas »

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #632 on: October 19, 2017, 07:21:33 pm »
Voor jy vaar, verduidelik die resep vir daai broodjie asb. Dit lyk na lekker brosbrood.Hoe lank loop hy op die gas?

Ek le hier op anker in huisbaai (Dassen eiland ) hier loop n swell wat die boot laat rol so wil nie
probeer om so n lang stuk te tik nie.
Sonsondergang hierso en dan sit ek sommer n foto by van die wereld se treurigste visstok. Die ding kan nie
n vis vang nie  :xxbah:
« Last Edit: October 19, 2017, 07:37:31 pm by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online VaalBaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,716
  • Thanked: 17 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #633 on: October 19, 2017, 10:24:08 pm »
Wel,....as daai stok iets haak is die bak groot genoeg vir die massas. Whaha




Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,782
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #634 on: October 20, 2017, 11:26:56 am »
yis, die thread laat my altyd dink ek moet alles verkoop, so n booitjie kry en op die see lewe
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,474
  • Thanked: 43 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #635 on: October 21, 2017, 06:04:00 am »
yis, die thread laat my altyd dink ek moet alles verkoop, so n booitjie kry en op die see lewe
Ja teen die Moz kus langs. :thumleft:
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #636 on: October 21, 2017, 06:34:16 am »
Gister eers so 17H00 terug op my mooring. 5 en half ure Dassen toe en 11 ure terug.
Wind het op anker all 12 uur die nag noord gedraai en noord gebly die heeldag en ek moes
noord seil. Klomp lang tacks en 11 ure later om 50km te doen.  :xxbah:
Halfpad onthou ek dat ek wou nog die kannetjie diesel in die tenk gooi voor ek die oggend seil.
Maak toe so terwyl boot voort seil. In die rondval proses mors ek omtrent n liter diesel in my bilge
en my bilge is spierwit skoon. So vandag is dit vloer optel en bilge skoonmaak. Het nou al oor en oor geleer
op n seilboot moet nie uitstel nie,die weer gaan nie "netnou" beter wees nie. As daar n probleem is of iets pla
moet jy beweeg en dit nou gaan doen. Lekker gatseer en lyfseer gisteraand gaan slaap. Ja gatseer. Net soos n bike
raak mens se gat ook seer van in die  cockpit sit.  O0
« Last Edit: October 21, 2017, 06:58:37 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #637 on: October 21, 2017, 06:52:50 am »
yis, die thread laat my altyd dink ek moet alles verkoop, so n booitjie kry en op die see lewe

Moet dit tog nie doen nie. Ons kus is oral n harde lewe om te seil. Kry liewer n sakpas bootjie en sien dit as n
soort van n vakansie huis wat jy mee kan rondseil. Ek dink die langebaan omgewing is ideaal en baie mooi vir so iets.
Die klein adventure seil trippies wat ek met my bootjie doen vind ek nogal tough vir my. Dis fisies en mentally redelik
taai. Ek bewonder die delivery skippers wat so ons hele kus en oorsee seil. Lyk my omtrent enige tyd van die jaar.
Daai ouens cruise nie. Hulle seil hard van punt A na B. Nietemin die moonshine en roses  image wat sailing het. Die
werklikheid is heelwat taaier.
Vir die wat bietjie adventure in die bloed het en n liefde vir die see is n seilboot net die ding. Pasop vir te groot te gou
wil gaan. Boot en die see.
« Last Edit: October 21, 2017, 06:55:46 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 
The following users thanked this post: Oubones

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,474
  • Thanked: 43 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #638 on: October 21, 2017, 08:30:50 am »
Baie waar wat hy daar sÍ, ek droom maar van my skippie by dam kry en dan so af en toe soos jy vir rukkie gaan seil.
Seker maar opeindig by Gariep.
Die ontwikkelaars moet nounet my plek hier koop en klaarkry.
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,843
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #639 on: October 22, 2017, 06:58:55 am »
Eerste pic is van Jutten eiland met die ou walvis fabriek nog daar. Ek sien daar bly nog iemand op die perseel.
Tweede een is by Dassen eiland.
As time washes by, our footprints are all for naught