Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Flamenca 25  (Read 36346 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Vintage_Mania

Re: Flamenca 25
« Reply #640 on: October 22, 2017, 07:21:04 am »
Waar kry jy so baie internet? Dit is wat ek wil weet.....
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #641 on: October 22, 2017, 07:37:14 am »
Voor jy vaar, verduidelik die resep vir daai broodjie asb. Dit lyk na lekker brosbrood.Hoe lank loop hy op die gas?

Ek meng 10 eetlepels wholewheat flour
                5 eetlepels self raising flour
                2 teelepels sout

In beker meng ek 2 teelepels instant yeast
                              3 teelepels suiker   in so n halwe koppie louwarm water
Dan meng ek alles in n bak met een eier en so bietjie kookolie by. Knie dit goed, draai bak toe in n lap
en laat staan in warm plek (son) vir so 45 min. Dit behoort dan bietjie te rys al. Knie dit weer. Gooi bietjie meel by
tot die deeg nie meer vassit aan die bak nie. Sit dit in my klein Hart potjie (cheap aluminium potjie) wat ek gesmeer het
met olie. Deksel op, maak toe met vadoek en sit bo op groter potjie wat se deksel onderstebo met bietjie kookwater in staan.
Net om n bietjie hitte te gee vir die rys van die broodjie. Nog so n 30 min laat rys. Op my gas stofie het ek so n diffuser tipe ding wat ek onder die pot sit om die hitte te versprei. Ek sit die vlam op sy laagste wat hy sal brand en dan loop die spul vir so 40min
met n vadoek opgevou bo op die deksel.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #642 on: October 22, 2017, 07:44:48 am »
Waar kry jy so baie internet? Dit is wat ek wil weet.....

Ek het so 12 gig se data per maand op n vodacom router wat by n usb port in plug op my 12 v dc to dc converter
wat my laptop se krag voer.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online Vintage_Mania

Re: Flamenca 25
« Reply #643 on: October 22, 2017, 08:25:42 am »
Waar kry jy so baie internet? Dit is wat ek wil weet.....

Ek het so 12 gig se data per maand op n vodacom router wat by n usb port in plug op my 12 v dc to dc converter
wat my laptop se krag voer.

Ek vra spesifiek terwyl jy op die waters is? Lyk of daar nie veel probleme is met opvangs nie. Moes dalk duideliker gewees het.
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #644 on: October 22, 2017, 04:27:24 pm »
Waar kry jy so baie internet? Dit is wat ek wil weet.....

Ek het so 12 gig se data per maand op n vodacom router wat by n usb port in plug op my 12 v dc to dc converter
wat my laptop se krag voer.

Ek vra spesifiek terwyl jy op die waters is? Lyk of daar nie veel probleme is met opvangs nie. Moes dalk duideliker gewees het.

Spesifiek op die water is wat ek van praat ook.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online Vintage_Mania

Re: Flamenca 25
« Reply #645 on: October 22, 2017, 04:52:29 pm »
Ons praat verby mekaar. 12Gig of 200Gig, maak nie eintlik saak nie. Was net verbaas dat dit bruikbaar is uit op die see.  :thumleft:
Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld!
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #646 on: October 22, 2017, 05:20:11 pm »
Ons praat verby mekaar. 12Gig of 200Gig, maak nie eintlik saak nie. Was net verbaas dat dit bruikbaar is uit op die see.  :thumleft:

Sover uit op die see wat  daar selfoonopvangs is. Glo 50km + is  daar nog opvangs en ek is meeste van die tyd
minder as 10km vanaf die land.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online VaalBaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,651
  • Thanked: 15 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #647 on: October 22, 2017, 09:15:13 pm »
Subie, ek moet jou nr kry. Ek is vandag daar by jou verby met die fiets, maar jy was ofline toe.

Gaan nog kom inloer

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Online VaalBaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,651
  • Thanked: 15 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #648 on: October 23, 2017, 05:57:33 am »
Voor jy vaar, verduidelik die resep vir daai broodjie asb. Dit lyk na lekker brosbrood.Hoe lank loop hy op die gas?

Ek meng 10 eetlepels wholewheat flour
                5 eetlepels self raising flour
                2 teelepels sout

In beker meng ek 2 teelepels instant yeast
                              3 teelepels suiker   in so n halwe koppie louwarm water
Dan meng ek alles in n bak met een eier en so bietjie kookolie by. Knie dit goed, draai bak toe in n lap
en laat staan in warm plek (son) vir so 45 min. Dit behoort dan bietjie te rys al. Knie dit weer. Gooi bietjie meel by
tot die deeg nie meer vassit aan die bak nie. Sit dit in my klein Hart potjie (cheap aluminium potjie) wat ek gesmeer het
met olie. Deksel op, maak toe met vadoek en sit bo op groter potjie wat se deksel onderstebo met bietjie kookwater in staan.
Net om n bietjie hitte te gee vir die rys van die broodjie. Nog so n 30 min laat rys. Op my gas stofie het ek so n diffuser tipe ding wat ek onder die pot sit om die hitte te versprei. Ek sit die vlam op sy laagste wat hy sal brand en dan loop die spul vir so 40min
met n vadoek opgevou bo op die deksel.
Dankie, gaan dit probeer.

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #649 on: October 28, 2017, 06:49:51 pm »
So 60km seil vandag gehad. Pragtige seil gewees. Ek het so om Dangerbay toe geseil en toe so
uur en half see in geseil, oor Jutten eiland toe en terug. Natuurlik my lures gesleep maar niks gekry.
Eerste foto "lunch" op see  :spitcoffee:
Tweede foto oppad Jutten toe vanuit die see
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #650 on: October 29, 2017, 06:50:57 pm »
Vandag so Donkergat,om Jutten en oor Noordbaai toe geseil vir oulaas. Pak more op en ry Dinsdag
oggend terug Pretoria toe.
Kry vandag hierdie 2 seilbote wat mekaar tou
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,768
  • Thanked: 15 times
  • Brackenfell Bricket
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #651 on: October 31, 2017, 10:25:37 am »
Is die boot wat getou word se naam nie Shenanigans nie?

Coldplay het aan n vriend van my behoort, maar hy het dit aan n ander vriend verkoop en Shenanigans gekoop.

Hulle twee seil baie saam en beplan 'n "round the globe" trip
« Last Edit: October 31, 2017, 10:33:53 am by Snafu »
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Online subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,833
  • Thanked: 6 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #652 on: October 31, 2017, 10:53:11 am »
Is die boot wat getou word se naam nie Shenanigans nie?

Coldplay het aan n vriend van my behoort, maar hy het dit aan n ander vriend verkoop en Shenanigans gekoop.

Hulle twee seil baie saam en beplan 'n "round the globe" trip

Einste Shenanigans. Sien hy is uit op die slip met wat lyk soos n hele nuwe prop en shaft assembly wat ingesit word.
Daai twee ouens ken van seil.
« Last Edit: October 31, 2017, 10:53:55 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,768
  • Thanked: 15 times
  • Brackenfell Bricket
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #653 on: October 31, 2017, 11:12:42 am »
Is die boot wat getou word se naam nie Shenanigans nie?

Coldplay het aan n vriend van my behoort, maar hy het dit aan n ander vriend verkoop en Shenanigans gekoop.

Hulle twee seil baie saam en beplan 'n "round the globe" trip

Einste Shenanigans. Sien hy is uit op die slip met wat lyk soos n hele nuwe prop en shaft assembly wat ingesit word.
Daai twee ouens ken van seil.

Twee malletjies, wonder of dit nie dalk skade is wat opgetel is toe hulle lagoon op is nie. Hulle kyk mos hoe ver hulle kan opseil sonder om vas te sit :)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline HarryDieStrandloper

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Gauteng
  • Posts: 482
  • Thanked: 2 times
  • If Ya Can't Eat or Humpit...Piss Onit & Walk away
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #654 on: November 12, 2017, 08:13:33 pm »
Ek is besig om te DT. Waars my fix?
"Life should not be a journey to the grave with the intention
of arriving in a pretty and well preserved body, but rather to skid in the broadside, in a cloud of smoke, thoroughly used up, totally worn out, shouting "Wow! What a ride!"
", Hunter S Thompson