Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Flamenca 25  (Read 64243 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #740 on: May 01, 2018, 04:14:05 pm »
Vaalbaas en sy mooi vrou het kom hello se vandag. Hulle het nie tyd gehad dat ons n draai kan seil
maar het geweet Deon wil so n klein draatjie gaan motor met sy Dean cat 26. Toe het ons sommer n lift
saam met hom gevat.
As time washes by, our footprints are all for naught
 
The following users thanked this post: Herklaas

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 58 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #741 on: May 01, 2018, 06:07:33 pm »
Jinne dit was nou sommer moer lekker en n totale meevaller om op n boot uit te gaan. Ons eerste keer op blou water. Ek het gereken ons ry net gaan drink n koffie of bier daar by die yacht club en gesels sommer so oor alles en nog wat. Ek lees al lank oor die boot ervaringe en het al n vorige keer gemik om te kom bladskut.

Eintlik het ek ook daardie ooreenkoms met die visse in die see soos n paar manne dit al hier op die forum gestel het :biggrin:, maar die was nou heel aangenaam. In die lagoon is die water plat ( so ek weet nog nie of ek seesiek kan opdoen :lol8:)

Dankie Johan en Deon, dit was n heerlike dag :thumleft:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 
Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #742 on: May 02, 2018, 04:13:19 pm »

Ons was nie in die lagoon nie net in die inner harbour. Die lagoon gedeelte is eers n paar km suid van die kerslig op die punt van die erts kaai. See rol nogal n bietjie meer verby die kerslig. So iets moet mens maar net in klein happies afbyt sodat mens nie eerste keer op n boot spring en see invaar nie.Seesiek is niemand se speelmaat nie ek dink vir die van ons wat dit kry moet n mens eers n bietjie confidence opbou met kleiner trippie. Ek is so lank terug op n stink ou trawler uit op die see vir n paar dae . As ek n pistool op my gehad het het daai vrot houtskuit my dadelik saggies naby die kant gaan aflaai. Fok dit was erg vir my !! Ek onthou die ou geharde vissermanne het vir my allerhande konkoksies aangemaak om te help maar het net meer gekots vir 2 dae.
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #743 on: May 02, 2018, 06:16:17 pm »
Anders stuur ek dit na die poskantoor.

Vredenburg is naby seker 15km. Poskantoor is erg dodgy :thumleft:

Ek sien Vredenburg en Langebaan het 'n Postnet. 
Kies een en PM jou volle name en komntak nr dan stuur ek hom mre vir jou.   :thumleft:

Dankie julle het van middag sms gekry die pakkie is hier by Vredenburg. Gaan hom more haal  :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #744 on: May 03, 2018, 07:39:51 pm »
My popeye op leer gekry vandag . Baie dankie Nannie. My verkyk aan die detail betrokke om so n kunswerk
 te maak . Het vandag gekyk waar ek hom in my bootjie kan opsit maar gedink ek sal hom miskien eers op perspex moet mount.
Voel n bietjie "humble" om so n mooi kunswerk te kry waarin iemand so baie tyd en moeite spandeer het.
Baie dankie julle  :thumleft: :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #745 on: May 04, 2018, 06:41:59 am »
Niks wind vandag en lekker sonskyn. So vandag is springcleaning day binne.
 :xxbah: :spitcoffee:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 58 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #746 on: May 04, 2018, 07:35:19 am »
Niks wind vandag en lekker sonskyn. So vandag is springcleaning day binne.
 :xxbah: :spitcoffee:

Jy het anderdag soveel keer ges die boot is so klein......., so die joppie is sommer nou nou klaar :lol8:
« Last Edit: May 04, 2018, 07:36:24 am by VaalBaas »

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 
Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #747 on: May 04, 2018, 05:34:53 pm »
Niks wind vandag en lekker sonskyn. So vandag is springcleaning day binne.
 :xxbah: :spitcoffee:

Jy het anderdag soveel keer ges die boot is so klein......., so die joppie is sommer nou nou klaar :lol8:

Die probleem met so n klein boot as jy n area wil skoon maak moet jy alles oorpak in n ander area op die boot.
Dan moet ek met my fyn lyfie daar inkruip ook nog . Omtrent die hele dag gevat. :xxbah: :lol8:
« Last Edit: May 04, 2018, 05:38:19 pm by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,130
  • Thanked: 39 times
  • Do it, you only live twice.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #748 on: May 04, 2018, 06:02:56 pm »
 :sip: Hulle se daar is manne wat van seesiek hulle se plase weggeteken het net om weer op vaste grond afgelaai te word.  :3some:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 
Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,130
  • Thanked: 39 times
  • Do it, you only live twice.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #749 on: May 04, 2018, 06:08:20 pm »
 :sip: Aangesien jy wil verkoop, stuur so n paar fotos van die hele kajuit (nadat dit bietjie reggepak is) en bietjie meer specs lengte, enjins ens. Kan dit aanstuur vir 'n paar manne hier in Melkbos.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 
Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #750 on: May 04, 2018, 06:27:03 pm »
:sip: Aangesien jy wil verkoop, stuur so n paar fotos van die hele kajuit (nadat dit bietjie reggepak is) en bietjie meer specs lengte, enjins ens. Kan dit aanstuur vir 'n paar manne hier in Melkbos.

Wil nie meer verkoop nie Herklaas. :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
The following users thanked this post: westfrogger

Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #751 on: May 04, 2018, 06:34:14 pm »
Bietjie wind more en plat see. Sal miskien more so lunchtime se kant omseil
Dangerbay toe en daar gaan oornag op anker :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,130
  • Thanked: 39 times
  • Do it, you only live twice.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #752 on: May 04, 2018, 07:41:00 pm »
:sip: Aangesien jy wil verkoop, stuur so n paar fotos van die hele kajuit (nadat dit bietjie reggepak is) en bietjie meer specs lengte, enjins ens. Kan dit aanstuur vir 'n paar manne hier in Melkbos.

Wil nie meer verkoop nie Herklaas. :thumleft:

 :sip: Ja nee, te lekker gespeel en die Weskusters het jou kop gedraai, pragtig, geniet dit.  :3some:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 
The following users thanked this post: subie

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,001
  • Thanked: 5 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #753 on: May 11, 2018, 04:26:34 pm »
My popeye op leer gekry vandag . Baie dankie Nannie. My verkyk aan die detail betrokke om so n kunswerk
 te maak . Het vandag gekyk waar ek hom in my bootjie kan opsit maar gedink ek sal hom miskien eers op perspex moet mount.
Voel n bietjie "humble" om so n mooi kunswerk te kry waarin iemand so baie tyd en moeite spandeer het.
Baie dankie julle  :thumleft: :thumleft:

Dis my plesier, Subie.  Ek het sommer net so bietjie gespeel met daai een.  Ek het nog woes baie om te leer, maar ek dink dit is 'n lekker hobby om te h as ek eers met pensioen is. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 58 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #754 on: May 16, 2018, 10:12:09 pm »
Hoekpm so stil hier?

Jy nog nie n vis gevang met daai rapala

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 
Offline subie

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,975
  • Thanked: 44 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #755 on: May 16, 2018, 10:26:13 pm »
Hoekpm so stil hier?

Jy nog nie n vis gevang met daai rapala

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Ek is terug by die huis in Pretoria. Ek werk nie met datums en tyd nie. Soos die gier my beetpak  :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline ktmmer

Re: Flamenca 25
« Reply #756 on: May 17, 2018, 12:44:36 pm »
Hoekpm so stil hier?

Jy nog nie n vis gevang met daai rapala

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Ek het ook gewonder , my fix gemis !
Loose wimmen tightened here.
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,354
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #757 on: August 01, 2018, 11:43:05 pm »
So wanneer hoor ons weer iets? Raak stil hier.
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline windswept

Re: Flamenca 25
« Reply #758 on: August 10, 2018, 09:37:39 am »
Boat needs a clean. :sip:
 
Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,855
  • Thanked: 53 times
  • Brackenfell Bricket
    • View Profile
Re: Flamenca 25
« Reply #759 on: August 13, 2018, 06:01:05 pm »
Waar kruip die man weg!?!
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco