Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 21" front wheel on a GSA LC?  (Read 3242 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

Re: 21" front wheel on a GSA LC?
« Reply #20 on: May 28, 2016, 05:03:45 pm »
Was vandag by BMW, geen verrassings, ek gaan my warranty void as ek so iets aanpak. Sal seker stupid wees? So lyk of ek vir eers maar by die 19" OEM wiel bly
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline eduard

Re: 21" front wheel on a GSA LC?
« Reply #21 on: May 30, 2016, 07:57:20 am »
Noneking, wat dink jy gaan die traction control system maak as die comper agter kom die voorwiel draai ewe skielik stadiger?

Enige praatjies op die ander forms?
 

Offline Noneking

Re: 21" front wheel on a GSA LC?
« Reply #22 on: May 30, 2016, 11:40:14 am »
Noneking, wat dink jy gaan die traction control system maak as die comper agter kom die voorwiel draai ewe skielik stadiger?

Enige praatjies op die ander forms?


Ander forums reken die ouens dit is net in Rain mode waar dit ń issue is

EDIT: nie 'n groot issue nie, maar word wel genoem
« Last Edit: May 30, 2016, 11:47:37 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline eduard

Re: 21" front wheel on a GSA LC?
« Reply #23 on: May 30, 2016, 12:07:39 pm »
Noneking, wat dink jy gaan die traction control system maak as die comper agter kom die voorwiel draai ewe skielik stadiger?

Enige praatjies op die ander forms?


Ander forums reken die ouens dit is net in Rain mode waar dit ń issue is

EDIT: nie 'n groot issue nie, maar word wel genoem

Okay, maak tog sin dat Rain Mode die meeste suffer
 

Offline heti

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 497
  • Thanked: 4 times
  • Heti, the abominable slowman!
Re: 21" front wheel on a GSA LC?
« Reply #24 on: July 28, 2016, 10:39:48 am »
I suppose it will be difficult to quantify the change in it's behaviour after the 21" front has been fitted, but what do you estimate the % change would be? 

Curvy tar?
Gravel highways?
Sand?
Technical, rocky?