Jakkals se S10 is in die mark.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,512
Reaction score
118
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
2014
XT 1200 ZE
24 000 km ( gebruik nog die fiets so km kan verander)
Ongeluks vry, nie eers om geval nie
Prys, ek wik en weeg nog of ek hom met ekstras of sonder dit sal laat gaan, dus sal ek oor die naweek op 'n prys besluit.

Ek sit hom solank hier op maar sal hom laater op die "for sale" afdeling sit met prys en foto's.

Ek hoef nie te vertel in watse kondisie die fiets is nie, die wat my ken en die fiets al gesien het sal kan vote dat hy in 'n genuine munt kondisie is.
 
Top