1955 R-series

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

George77

Race Dog
Joined
Jun 13, 2015
Messages
1,253
Reaction score
65
Location
Western Cape
Bike
AJS (all models)
Hierdie fiets is te koop. Ek is baie lus om hom te koop en in die diep kant in te spring en te leer swem. Wat sal jul ervare ouens vir die fiets betaal? Dit sal b slis n langtermyn restaurasie wees. Nog nie die fiets gesien self nie, weet net van hom.

 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    166.4 KB · Views: 555
  • image.jpg
    image.jpg
    153.4 KB · Views: 565
  • image.jpg
    image.jpg
    186.3 KB · Views: 570
Top