Enige DR eienaars in Lichtenburg/Coligny area?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

carlo1

Pack Dog
Joined
Apr 13, 2016
Messages
175
Reaction score
4
Location
Coligny
Bike
BMW R1200GS Adventure
Goeie naand manne. 
Is daar dalk iemand met n DR650 in die lichtenburg/coligny area? Ek will graag hoor of ek dalk net kan kom kyk hoe hoog hulle is. Dalk net op een sit. Ek het n XR650L gehad en het hom verkoop oor hy te hoog is vir my. N hele paar manne beveel die DR aan oor hy laer is as die XR650L. Sal graag net op een will sit en kyk of die DR sal werk met my "gestremdheid " voordat ek nou te ver soek namens een en Dan agter kom dis ook nog te hoog. Ek hoor graag van julle.
 
Top