Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????  (Read 7419 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,286
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
 ::) ::) ::) ::) ::) ::) ::)
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #1 on: May 30, 2016, 03:26:18 pm »
Sal self hierdie wil sien :deal: :peepwall:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,286
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #2 on: May 30, 2016, 03:27:17 pm »
KTM behoort te wen. Maar ai dan is hy weer heeltyd by die handelaar
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline Buff

Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #3 on: May 30, 2016, 03:29:35 pm »
WTF... jy leer ook nie  :imaposer:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 
Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #4 on: May 30, 2016, 03:35:44 pm »
As dit my geld was sou ek die AT gekoop het.  Ek glo die bike sal hom nog bewys as betroubaar, soos al Honda se bikes.  Maar bliksem daai 1190 loop darm lekker...
Enjoy The Freedom...
 
Offline volroom

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Other
  • Posts: 3,848
  • Thanked: 27 times
  • I'm loving it
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #5 on: May 30, 2016, 03:36:30 pm »
try iets wat jy nog nie gehad voorheen nie. a change is as good as a holiday
2003 R1150GS
 
Offline bud500

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,679
  • Thanked: 25 times
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #6 on: May 30, 2016, 03:41:20 pm »
Poll added.

I vote for the 1190.
May the bridges I burn light the way...
 
Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,286
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #7 on: May 30, 2016, 03:42:28 pm »
try iets wat jy nog nie gehad voorheen nie. a change is as good as a holiday

Jy's reg. Maar n Honda????? Ok as hy tubeless was dalk.
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline katana

  • One day when I grow up, I want to be a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,867
  • Thanked: 118 times
  • Sheer Smiling Pleasure
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #8 on: May 30, 2016, 03:42:50 pm »
I voted AT.  A breath of fresh air.
"The only man that has to remember anything, is the man who tells a lie" Mark Twain
 
Offline Pom17

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,692
  • Thanked: 12 times
  • Cobus van der Merwe
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #9 on: May 30, 2016, 03:56:39 pm »
1190R

Honda does nothing great but does nothing wrong either. It does everything just average with great reliability. Which is awesome for buying a car for retirement, not so much for buying a bike.

Jy sal verveeld wees met die ding binne n maand of 2
 
Offline ktmmer

Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #10 on: May 30, 2016, 04:00:34 pm »
Hoekom soek jy n padfiets ? Koop n 950 SE en jy kry kleingeld.

Offline Sputnik080

Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #11 on: May 30, 2016, 04:01:28 pm »
Ek reken dis 'n tough call, maar kyk bietjie na die feite.

Die AT is heel waarskynlik beter off-road as die 1190.
Die 1190 is sekerlik vinniger/sterker.
Die AT is nuut, die 1190 sal bitter mooi opgepas moet wees met min kilos.

Ek persoonlik dink die beter besluit is die AT, nuwe fiets, en dis 'n Honda, ie reliability, en ek is 'n KTM fan, wag nog net vir my skip om in te kom.
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 
Online Grrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,130
  • Thanked: 296 times
  • WAT KYK JY
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #12 on: May 30, 2016, 04:02:08 pm »
Ek kannie verdrae dat jy so in wroeging is nie. Gee die geld vir my dat ek vir my 'n AT kan koop  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,286
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #13 on: May 30, 2016, 04:04:37 pm »
Miskien moet ek maar net die 1200 ry sonder al die elektroniese kark. Maar hy is sooo breed
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline Geel Kat

Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #14 on: May 30, 2016, 04:05:20 pm »
Wil jy 'n bike het wat meestal by jou is en werk of een wat meestal by die handelaar is?
 
Offline ktmmer

Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #15 on: May 30, 2016, 04:07:05 pm »
Miskien moet ek maar net die 1200 ry sonder al die elektroniese kark. Maar hy is sooo breed

Vir R 20 sit twee vlaggies op die pots of crashbars soos die groot trokke.
 
Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,286
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #16 on: May 30, 2016, 04:07:26 pm »
Ek reken dis 'n tough call, maar kyk bietjie na die feite.

Die AT is heel waarskynlik beter off-road as die 1190.
Die 1190 is sekerlik vinniger/sterker.
Die AT is nuut, die 1190 sal bitter mooi opgepas moet wees met min kilos.

Ek persoonlik dink die beter besluit is die AT, nuwe fiets, en dis 'n Honda, ie reliability, en ek is 'n KTM fan, wag nog net vir my skip om in te kom.

Ek dink min bikes sal beter wees as die "R".
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Offline Sputnik080

Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #17 on: May 30, 2016, 04:12:44 pm »
Ek reken dis 'n tough call, maar kyk bietjie na die feite.

Die AT is heel waarskynlik beter off-road as die 1190.
Die 1190 is sekerlik vinniger/sterker.
Die AT is nuut, die 1190 sal bitter mooi opgepas moet wees met min kilos.

Ek persoonlik dink die beter besluit is die AT, nuwe fiets, en dis 'n Honda, ie reliability, en ek is 'n KTM fan, wag nog net vir my skip om in te kom.

Ek dink min bikes sal beter wees as die "R".

Ek stem saam daar, ek kyk maar net na die reviews en opinies wat ek nou-al raak gelees het tot nou toe.
Ek reken grootte/gewig gewys is die 2 seker nie te vr uit mekaar uit nie.

Met dit ges, ek kry eintlik die gevoel dat jy klaar besluit het op die R, jy wil dalk net h dat ander dit vir jou moet bevestig......... :deal:
omdat jy 'n nuwe bike kan koop vir dieselfde geld?  ::)
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 
Offline Malibu

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,058
  • Thanked: 34 times
  • Just a girl on a bike!
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #18 on: May 30, 2016, 04:14:37 pm »
The one that tightens little things and has big things missing a beat when riding it... :thumleft:
They call me Judy or Judes...

You need chaos in your soul to birth a shining star!
 
Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,286
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: You have R160 000. A new AT(basic) or a 2nd hand 1190R?????
« Reply #19 on: May 30, 2016, 04:20:30 pm »
Ek reken dis 'n tough call, maar kyk bietjie na die feite.

Die AT is heel waarskynlik beter off-road as die 1190.
Die 1190 is sekerlik vinniger/sterker.
Die AT is nuut, die 1190 sal bitter mooi opgepas moet wees met min kilos.

Ek persoonlik dink die beter besluit is die AT, nuwe fiets, en dis 'n Honda, ie reliability, en ek is 'n KTM fan, wag nog net vir my skip om in te kom.

Ek dink min bikes sal beter wees as die "R".

Ek stem saam daar, ek kyk maar net na die reviews en opinies wat ek nou-al raak gelees het tot nou toe.
Ek reken grootte/gewig gewys is die 2 seker nie te vr uit mekaar uit nie.

Met dit ges, ek kry eintlik die gevoel dat jy klaar besluit het op die R, jy wil dalk net h dat ander dit vir jou moet bevestig......... :deal:
omdat jy 'n nuwe bike kan koop vir dieselfde geld?  ::)

Nee nog glad nie mind opgemaak nie. Fork miskien is die 950SE die ding!!!!!