Ek reken dis 'n tough call, maar kyk bietjie na die feite.
Die AT is heel waarskynlik beter off-road as die 1190.
Die 1190 is sekerlik vinniger/sterker.
Die AT is nuut, die 1190 sal bitter mooi opgepas moet wees met min kilos.
Ek persoonlik dink die beter besluit is die AT, nuwe fiets, en dis 'n Honda, ie reliability, en ek is 'n KTM fan, wag nog net vir my skip om in te kom.