Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?  (Read 19113 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #100 on: June 03, 2016, 09:10:48 am »
as jy geld kan leen vir laer rente as wat jy geld kan laat groei, dan koop jy op daai lening, maar jy moet ook die hassles van 'n lening in ag neem...... soos, moet insurance kry, na aflos die ownership kry etc - ek koop alles cash.... behalwe my groceries en drank, dis op credit card ;-) en ek los hom elke maand af ;-)

Ek het ook so gedink maar dit is nie so eenvoudig nie.
Vir 'n lening teen 10.5% oor 5 jaar moet jy meer as 26% uit jou belegging maak om in die eerste jaar geld te maak en nie agteruit te boer nie.
As  jy die lening oor 20jaar kan doen dan moet die belegging meer as 12% wees.
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,528
  • Thanked: 92 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #101 on: June 03, 2016, 09:13:54 am »
More Kobus,
"PS - Lees gerus 'n ou eenvoudige boekie genaamd 'Verdubbel jou inkomste' deur Lucas de Lange"
As jy hom het sal ek graag wil lees  :thumleft:
Groete,
Llew

Jy skryf 'n boek "Verdubbel jou inkomste" en dupe ouens om ho te koop, dan verdubbel jy jou inkomste  :lol8:
Ek het al baie gewonder oor hierdie motivational speakers en mense wat praatjies gee oor besigheid ens. Het hulle self suksesvolle besighede?

Op landbou kollege kom dit aan die lig dat die lektor wat vir ons ekonomie gegee het eers n boer was, maar bankrot gespeel het!!

'n Ou wat bankkrot gespeel het is die beste motiveringspreker... hy weet hoe om die nie te doen nie.

Maar hier is die waarheid "Wealth is not created by what you earn, but by what you do not spend"

Maar wie wil nou so leef. So of jy skuld maak of jou geld spandeer, jy verarm jou self.

True...spandeer dit en jy is arm, spandeer dit nie en jy is arm want hy wil dit nie spandeer nie...
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,899
  • Thanked: 189 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #102 on: June 03, 2016, 09:14:56 am »
Daar is niks lekkerder as om n nuwe bike vd vloer af te haal nie.
Jy is die ou wat hom inloop, en jy weet waar hy was en wat hy al gedoen het.

Miskien nie die cheapste opsie nie, maar niks kan daai feeling beat nie  :thumleft:

Het nog nooit daai feeling gehad nie. Miskien eendag.

Maar hier is vir jou 'n ander viewpoint:
As jy 'n jaar of twee oue kar of bike met min kilos koop van 'n fabrikaat wat goeie rekords hou dan kan jy mos nagaan en sien of dit 'n Maandag kar is en of dit 'n goeie een is.
En jy spaar die grootste deel van die depresiasie (sp?) teenoor nuut koop.

Stem saam. Het my vrou se Mini nou so gekoop. Kar is amper 2 jaar oud met n skamele 6700km op  :o
Lyk soos n showroom kar.
Het omtrent R200 000 minder betaal as vir n nuwe een.


1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Pullaway

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLE 500
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,310
  • Thanked: 16 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #103 on: June 03, 2016, 09:19:22 am »
Nog altyd net bikes kontant gekoop wat hulself al betroubaar bewys het. Waneer mens hier op die forum rondhang, lyk dit my dit is die nuwe fietse met die probleme.
It's better to burn out than to fade away!
 

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,103
  • Thanked: 295 times
  • WAT KYK JY
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #104 on: June 03, 2016, 09:19:48 am »
Daar is niks lekkerder as om n nuwe bike vd vloer af te haal nie.
Jy is die ou wat hom inloop, en jy weet waar hy was en wat hy al gedoen het.

Miskien nie die cheapste opsie nie, maar niks kan daai feeling beat nie  :thumleft:

Het nog nooit daai feeling gehad nie. Miskien eendag.

Maar hier is vir jou 'n ander viewpoint:
As jy 'n jaar of twee oue kar of bike met min kilos koop van 'n fabrikaat wat goeie rekords hou dan kan jy mos nagaan en sien of dit 'n Maandag kar is en of dit 'n goeie een is.
En jy spaar die grootste deel van die depresiasie (sp?) teenoor nuut koop.

Stem saam. Het my vrou se Mini nou so gekoop. Kar is amper 2 jaar oud met n skamele 6700km op  :o
Lyk soos n showroom kar.
Het omtrent R200 000 minder betaal as vir n nuwe een.




Ja-nee, times are few
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #105 on: June 03, 2016, 09:19:53 am »
Ek het vir 8 jaar vir kommissie gewerk. Vroeg in daai tyd het het ek in die skuldmaak strik getrap. Twee of drie slegte maande in 'n ry en jys in jou moer.

Ek stem nie saam met die woorde skuldmaak strik nie.  Soos Manic uitwys is dit nie sleg om teen skuld te koop nie.
Die strik waarin ek voel baie mense trap is die cashflow of finansiele beplanning strik.
Baie mense koop op skuld tot op hulle limiet en as dinge dan skeef loop dan loop dit behoorlik skeef.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,785
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #106 on: June 03, 2016, 09:20:52 am »
Daar is niks lekkerder as om n nuwe bike vd vloer af te haal nie.
Jy is die ou wat hom inloop, en jy weet waar hy was en wat hy al gedoen het.

Miskien nie die cheapste opsie nie, maar niks kan daai feeling beat nie  :thumleft:

Het nog nooit daai feeling gehad nie. Miskien eendag.

Maar hier is vir jou 'n ander viewpoint:
As jy 'n jaar of twee oue kar of bike met min kilos koop van 'n fabrikaat wat goeie rekords hou dan kan jy mos nagaan en sien of dit 'n Maandag kar is en of dit 'n goeie een is.
En jy spaar die grootste deel van die depresiasie (sp?) teenoor nuut koop.

Stem saam. Het my vrou se Mini nou so gekoop. Kar is amper 2 jaar oud met n skamele 6700km op  :o
Lyk soos n showroom kar.
Het omtrent R200 000 minder betaal as vir n nuwe een.



Skaam jou Manic om n tweedehandse kar vir jou liefie te koop :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,899
  • Thanked: 189 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #107 on: June 03, 2016, 09:24:22 am »
Daar is niks lekkerder as om n nuwe bike vd vloer af te haal nie.
Jy is die ou wat hom inloop, en jy weet waar hy was en wat hy al gedoen het.

Miskien nie die cheapste opsie nie, maar niks kan daai feeling beat nie  :thumleft:

Het nog nooit daai feeling gehad nie. Miskien eendag.

Maar hier is vir jou 'n ander viewpoint:
As jy 'n jaar of twee oue kar of bike met min kilos koop van 'n fabrikaat wat goeie rekords hou dan kan jy mos nagaan en sien of dit 'n Maandag kar is en of dit 'n goeie een is.
En jy spaar die grootste deel van die depresiasie (sp?) teenoor nuut koop.

Stem saam. Het my vrou se Mini nou so gekoop. Kar is amper 2 jaar oud met n skamele 6700km op  :o
Lyk soos n showroom kar.
Het omtrent R200 000 minder betaal as vir n nuwe een.



Skaam jou Manic om n tweedehandse kar vir jou liefie te koop :eek7:
  :imaposer:   :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,899
  • Thanked: 189 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #108 on: June 03, 2016, 09:31:38 am »
Voertuig en huis skuld is nie so n slegte ding nie  :thumleft:

Die ou wat wel sy Yskas, Hi Fi en sitkamerstel gaan koop op skuld, YO YO YO YO!!
Julle al daai rente koers gesien??

Ek staan altyd in die winkel, dan werk ek v Interresantheid daai pmt bedrag uit oor 24mnde, plus die deposit, dan word n R10 000 Yskas sommer gou gou R16 000 na 24mnde.

En baie mense leef so. Hele huis raad is op HP. "Easy Installments"  :peepwall:  :pot:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline caconcepts

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 668
  • Thanked: 30 times
    • Canvas & Aluminium Concepts
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #109 on: June 03, 2016, 09:36:08 am »
There's a time and a place for both. Sometimes buying cash makes complete sense and sometimes using the banks money to your benefit also makes complete sense.

I use to be an only cash person but then when you need to use the banks money you have no credit rating...
DT50, XL500, F650GS Dakar, Honda NC700, F650CS, R1200GS, R1200GSA, K1200LT, G450X, G650XChallenge
 

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,103
  • Thanked: 295 times
  • WAT KYK JY
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #110 on: June 03, 2016, 09:40:05 am »
There's a time and a place for both. Sometimes buying cash makes complete sense and sometimes using the banks money to your benefit also makes complete sense.

I use to be an only cash person but then when you need to use the banks money you have no credit rating...

Enige ou met besige families, soos ek en jy wat sę hy leef net kontant, se gat  :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline BlueBull2007

  • Caribbean
  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 10,217
  • Thanked: 280 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #111 on: June 03, 2016, 09:43:19 am »
I also buy cash.
Rally nut. What could possibly go wrong?
Living the Rally Dream - Ride Report
Current bike: KTM 350 EXC   Previous bikes:  2010 WR450F, 2006 KTM450EXC,KTM 450RR, BMW800GS, KTM450EXC, BMW650 GS, BMW650 Dakar, and Honda XR250
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,899
  • Thanked: 189 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #112 on: June 03, 2016, 09:44:30 am »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,770
  • Thanked: 81 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #113 on: June 03, 2016, 09:45:54 am »
Ons het hier n moerse tekort aan kontant, fiesiese USD greenbacks.

So jy kan n lieflike nommer op jou bankstaat he maar as jy voor n OTM gaan staan lag die sekuriteitswag vir jou nog voor jy die kaart in druk. No cash.

So mense gaan handelaars toe en swipe vir wat hulle koop, en dan kan jy ekstra swipe dan gee hulle kontant uit die till, MAAR, jy swipe vir tussen 5% en 10% meer as die kontant wat jy in die hand kry.

So jy betaal bv US$1100 uit jou rekening vir US$1000 se cash money George Washington Benjamin Franklins.

Dit, dames en here, is kontant koop  O0

Fachix


->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,281
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #114 on: June 03, 2016, 09:53:43 am »
Voertuig en huis skuld is nie so n slegte ding nie  :thumleft:

Die ou wat wel sy Yskas, Hi Fi en sitkamerstel gaan koop op skuld, YO YO YO YO!!
Julle al daai rente koers gesien??

Ek staan altyd in die winkel, dan werk ek v Interresantheid daai pmt bedrag uit oor 24mnde, plus die deposit, dan word n R10 000 Yskas sommer gou gou R16 000 na 24mnde.

En baie mense leef so. Hele huis raad is op HP. "Easy Installments"  :peepwall:  :pot:

Daai is niks. Gaan kyk by Lewis Stores hoeveel jy moet terugbetaal.
Maaahaaaar as jy net R2000 per maand verdien is Prieska Meubels bereid om jou te help... :thumleft: :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,528
  • Thanked: 92 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #115 on: June 03, 2016, 09:59:16 am »
Voertuig en huis skuld is nie so n slegte ding nie  :thumleft:

Die ou wat wel sy Yskas, Hi Fi en sitkamerstel gaan koop op skuld, YO YO YO YO!!
Julle al daai rente koers gesien??

Ek staan altyd in die winkel, dan werk ek v Interresantheid daai pmt bedrag uit oor 24mnde, plus die deposit, dan word n R10 000 Yskas sommer gou gou R16 000 na 24mnde.

En baie mense leef so. Hele huis raad is op HP. "Easy Installments"  :peepwall:  :pot:

Coricraft - 6maande interest free  ;) Maak dit net bietjie maklier op cashflow maar ja ek stem saam die 24maande kontrakte teen 20% rente  :o
« Last Edit: June 03, 2016, 09:59:39 am by silvrav »
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,281
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #116 on: June 03, 2016, 10:03:28 am »
Kontant is Koning
twatwaffle is Koning
Brannewyn is Koning.
Wie is nou eintlik Koning ::) ::) ::)
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,899
  • Thanked: 189 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #117 on: June 03, 2016, 10:05:25 am »
Kom ek maak n lang storie kort.

As ek n R200 000 bike wil HE, en ek het net R100k, dump ek die geld as deposit en Finance die res.

Amen  :biggrin:

Ek wil NOU die ding he, nie 3 jaar spaar en een loop koop dan met 87 000km op nie  >:D

Karre en bakkies koop ek met no deposit, vet reswaarde, en swaai elke 3 jaar.
Amen.

Baie mense bang vir reswaarde, maar ek bang hom fokkol.
Dis basies n Deposit in reverse, so nog voor ek by daai deposit kom, is hy anyway al verkoop  :imaposer:

Lekker naweek  :biggrin:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,528
  • Thanked: 92 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #118 on: June 03, 2016, 10:07:39 am »
Kom ek maak n lang storie kort.

As ek n R200 000 bike wil HE, en ek het net R100k, dump ek die geld as deposit en Finance die res.

Amen  :biggrin:

Ek wil NOU die ding he, nie 3 jaar spaar en een loop koop dan met 87 000km op nie  >:D

Karre en bakkies koop ek met no deposit, vet reswaarde, en swaai elke 3 jaar.
Amen.

Baie mense bang vir reswaarde, maar ek bang hom fokkol.
Dis basies n Deposit in reverse, so nog voor ek by daai deposit kom, is hy anyway al verkoop  :imaposer:

Lekker naweek  :biggrin:

so lank daai reswaarde net nie 50% is nie :peepwall:
 

Offline Omninorm

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #119 on: June 03, 2016, 10:11:21 am »
Niks skuld behalwe huis op die oomblik nie.
Maar ek juk om n pre-owned 1200GS/1190 A.R by die BMX te voeg...en vir dit wil k nou nie R130 000 net so oorhandig nie.  So ek weet nie...gaan dalk moet bietjie skuld maak vir die droom. Die LC kan my jare en jare hou en goed raak duurder nie goedkoper nie.

Het 1 kar nuut gekoop en 1 fiets... ek koop nie weer n voertuig splinternuut nie.  Maar min kilos amper nuut.....ja wat ek kan dit sien - het nog nooit op dit verloor nie. Ergste basies ge "break even" :D



« Last Edit: June 03, 2016, 10:12:52 am by Omninorm »
Current: :
Previous:  KTM 690 Enduro R , BMW G310GS, BMW 1200GS LC, BMW F800GS, Suzuki Vstrom 650, Honda Transalp XLV700, BMW Xchallenge, BMW Xcountry, Yamaha WR250F, Honda NC750X, Honda XR150, Kawasaki KLX450R, Yamaha YZ250, Kawasaki KX450, Yamaha YZ250F,  KTM 250 XCW, Yamaha DT125, Yamaha DT50, Honda NSR250, Yamaha RZ 50.