Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?  (Read 19175 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #20 on: June 02, 2016, 05:56:02 pm »
Interesting that people that buy cash seldom buy new vehicles.

Then you get the opposite with people that lease expensive vehicles.

Depending on the situation either might be financial sound decisions in my opinion.
« Last Edit: June 02, 2016, 05:57:53 pm by Sláinte Mhaith »
 

Offline Mapog

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #21 on: June 02, 2016, 06:00:01 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.
 

Offline In Touch 2

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #22 on: June 02, 2016, 06:07:25 pm »
Het in 1995 laas n paaiement op n voertuig betaal.
My fiets het ek nuut gekoop in 2010
Nog nooit vir myself n nuwe kar gekoop nie. Met n vriend soos ChrisL kry jy karre met 30 000km op vir die helfte van nuwe een se prys.
Koop ook net kontant.
Spaar die geld wat jy op n paaiement sou betaal en wanneer jy weer genoeg het koop jy weer
 

Offline Vintage_Mania

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #23 on: June 02, 2016, 06:08:40 pm »
Het in 1995 laas n paaiement op n voertuig betaal.
My fiets het ek nuut gekoop in 2010
Nog nooit vir myself n nuwe kar gekoop nie. Met n vriend soos ChrisL kry jy karre met 30 000km op vir die helfte van nuwe een se prys.
Koop ook net kontant.
Spaar die geld wat jy op n paaiement sou betaal en wanneer jy weer genoeg het koop jy weer

Dit werk nie vir almal so nie?
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Offline manta

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 529
  • Thanked: 28 times
  • Reborn on the forum as Manta
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #24 on: June 02, 2016, 06:16:53 pm »
Cash only  - 2nd hand only (thus far)

I would love to be able to whip out R250K for the newest adventure bike but alas not there yet.

M
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,260
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #25 on: June 02, 2016, 06:18:17 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.

 :thumleft: Al ooit gesien dat die Ontvanger jou skuld by jou vat, maar hy vat jou kontant.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Vintage_Mania

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #26 on: June 02, 2016, 06:20:28 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.

 :thumleft: Al ooit gesien dat die Ontvanger jou skuld by jou vat, maar hy vat jou kontant.

 :thumleft:
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,260
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #27 on: June 02, 2016, 06:23:30 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.

 :thumleft: Al ooit gesien dat die Ontvanger jou skuld by jou vat, maar hy vat jou kontant.

 :thumleft:

Maar ek stem saam, as jy vir 'n baas en salaris werk, moenie skuld maak nie. Ek het beheerde skuld vir praktyksdoeleindes. Dit vat erg dissipline, maar as dit op die crunch kom, en dit lyk ek gaan geld verloor, koop ek gou nog 'n bike  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline TheBear

  • Stalin was 'n sissy.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,816
  • Thanked: 386 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #28 on: June 02, 2016, 06:29:12 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.

 :thumleft: Al ooit gesien dat die Ontvanger jou skuld by jou vat, maar hy vat jou kontant.

Jip.  Koop die fiets op huurkoop en betaal jou kontant in jou verband in.  Jy betaal nie belasting of gespaarde rente nie.
#33 #BRADICAL!
 

Offline Cracker

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,405
  • Thanked: 179 times
  • Top Biscuit!
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #29 on: June 02, 2016, 06:52:55 pm »
Interesting that people that buy cash seldom buy new vehicles.

Then you get the opposite with people that lease expensive vehicles.

Depending on the situation either might be financial sound decisions in my opinion.

I'd agree - capitalism is all about borrowing money - grasp that and you can always have the best.

Alas, I buy cash and don't buy new - too scared to be a capitalist, I think.
Don't let fear hold you back ..... take it with you!
 

Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,987
  • Thanked: 876 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #30 on: June 02, 2016, 07:04:46 pm »
That old saying "cash is king" died a sudden death. We live in a debt-riddled society.

I bought a VW Passat on HP in the late 80's, not again. Paid so much more than necessary.
 

Offline whitedelight

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,491
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #31 on: June 02, 2016, 07:22:20 pm »
Bikes and cars bought cash,but also never buy new. Buying used for me works better,especially bikes. Buy it with all the kit already added,and a year or two later can sell without losing too much.
Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,908
  • Thanked: 10 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #32 on: June 02, 2016, 07:34:41 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.

Verstaan nie lekker nie. As ek 200 k het en belę want die rente is beter waar kry ek dan die paaiement geld.  Maak nie vir my sin wat jy sę nie.
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,956
  • Thanked: 193 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #33 on: June 02, 2016, 07:43:51 pm »
Sien hier is baie ryk mense hier op WD.

Wonder net hoekom het ons dan n Pooratech thread, and also a Paying it Forward thread, wat nogal roer  :pot:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,959
  • Thanked: 423 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #34 on: June 02, 2016, 08:00:33 pm »
Sien hier is baie ryk mense hier op WD.

Wonder net hoekom het ons dan n Pooratech thread, and also a Paying it Forward thread, wat nogal roer  :pot:
Want van ons se enigste ryk (ruik) is wanneer ons ons skoene uittrek! :ricky:
Dakar 650
SR 500
 

Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,987
  • Thanked: 876 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #35 on: June 02, 2016, 08:01:27 pm »
Sien hier is baie ryk mense hier op WD.

Wonder net hoekom het ons dan n Pooratech thread, and also a Paying it Forward thread, wat nogal roer  :pot:

Dit is vir ons suinige rykes.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #36 on: June 02, 2016, 08:04:43 pm »
Ek het my besigheid by my pa gekoop en dit aan die bank terug betaal en daar en dan besluit ek werk vir myself en nie weer vir n bank nie. Het nog nooit nuwe voertuie gehad nie, maar ook nie weer skuld nie.

Maklik is dit nie meer nie van dat die kinder groter word en alles wat daarmee saam gaan.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,929
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #37 on: June 02, 2016, 08:05:36 pm »
Ek soek ook Cash. Wie wil bietjie vir my gee?
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #38 on: June 02, 2016, 08:09:17 pm »
Ek soek ook Cash. Wie wil bietjie vir my gee?

Gaan speel die OTM. Hy betaal gewoonlik in die eertse helfte van die maand goed uit.
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,309
  • Thanked: 267 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #39 on: June 02, 2016, 08:15:53 pm »
Ek het destyds 'n nuwe Yamaha Blaster op HP gekoop en luxury tax betaal dat dit by my ore uitkom. Net daar besluit dat ek nooit weer 'n speelding sal koop as ek nie die geld het nie.

Nog net een nuwe bike gekoop in 2007, die 640, en het hom nog steeds. Het nie R200k vir 'n nuwe bike nie maar het in die 9 jaar sedert 2007 'n 990 en 'n 1200 GSA by gekoop. Die laaste 2 X 2de hands met onderskeidelik 26,000 en 36,000km. Nou het ek 3 bikes vir verskillende doeleindes vir onder R200k wat klaar betaal is. Sal nie ander bike in die volgende 9 jaar koop nie, behalwe die laaities sin soos hulle groei, maar beslis 2de hands en net as ek die kontant het.  :thumleft:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-