Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?  (Read 19181 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #40 on: June 02, 2016, 08:19:46 pm »
Ek soek ook Cash. Wie wil bietjie vir my gee?

Gaan speel die OTM. Hy betaal gewoonlik in die eertse helfte van die maand goed uit.

Sien die mense speel baie daai masjien maar ek ken hom glad nie,  ek kry my fooi elke maand in 'n bruin koevertjie.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline renoster

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Free State
  • Posts: 200
  • Thanked: 3 times
  • offroad gs
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #41 on: June 02, 2016, 08:29:18 pm »
Dis net 'n ou wat nie kan bekostig om skuld te maak nie, wat kontant koop  :lol8:

ek is een van hulle  :lol8:
he man previously known as 2deteerpadmoffie
 
Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,653
  • Thanked: 36 times
  • Free as a bird
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #42 on: June 02, 2016, 08:32:05 pm »
Paid cash for all the bikes that I have ever owned
None of them were brand new 
Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS
 
Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,994
  • Thanked: 878 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #43 on: June 02, 2016, 08:43:36 pm »
Paid cash for all the bikes that I have ever owned
None of them were brand new 

Same here, and one of the reasons why I could often have a roadbike, trialsbike and a MX/Enduro bike at the same time, while my new-buying friends only had one bike.

Of course, some of them had GS1200's , which could do all that the above bikes could. :peepwall: :pot:
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #44 on: June 02, 2016, 08:45:39 pm »
Hahaha, ou Danie, ek laaik jou kwaai. Jy kry altyd 'n plekkie om 'n kommentaar in te glip. Hehehe
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,994
  • Thanked: 878 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re:
« Reply #45 on: June 02, 2016, 08:48:18 pm »
Hahaha, ou Danie, ek laaik jou kwaai. Jy kry altyd 'n plekkie om 'n kommentaar in te glip. Hehehe

 :thumleft: :thumleft:
 
Offline zebra - Flying Brick

  • Forum Vendor: Flying Brick Motorcycle Accessories 021 510 6455 info@flyingbrick.co.za
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,522
  • Thanked: 228 times
  • 8 Shropshire St, P Eiland S33°54.712 E018°28.208
    • [b]-Flying Brick- Motorcycle Accessories[/b]
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #46 on: June 02, 2016, 08:59:29 pm »
3 bikes, all second-hand, all cash, around R36k +R12k +R34K, bought over a period of time...

Could possibly afford a new bike, but I get a kick out of 2nd hand, and the day I drop it, I have a wry smile, rather than tears!

Same with a car, cash, 2nd hand to me, now 10 years that I've had it, driving a paid-off car is the smoothest ride you can find, even if it's a skedonk.

MyDad was old-school, other than a mortgage bond, try, try, try to pay cash for vehicles, even when it meant trading down - was sound advice, for me, anyway.

Chris
Chris & Team 021 510 6455 S33°54.712 E018°28.208

MARINE DRIVE, into NEPTUNE street, 2nd left into SHROPSHIRE street, on the right hand side.
021 510 6455 info@flyingbrick.co.za sales@flyingbrick.co.za  support@flyingbrick.co.za
S33°54.712 E018°28.208
 
Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,958
  • Thanked: 193 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #47 on: June 02, 2016, 09:03:23 pm »
Met die leefkostes wat so aanhou styg, maar salarise nie, word dit al hoe moeiliker om elke maand te survive. Wat nog van cash koop.

Julle laat dit klink dat as jy n bike Finance is jy kak arm en moet eintlik nie een he nie  :o

Dis n ma se moerse luxury om n bike te kan cash koop. Iets wat 95% van mense daar buite nie kan doen nie.

En n ou wat sy bike op sy huis se Access bond koop, val nie onder cash koop nie  :pot: Dog maar ek se  :imaposer:

Ek ry eerder die nuutste bike wat daar is, met n 2 jaar Waarborg, en betaal R3500 n maand af op hom, as wat ek n bike gaan cash koop, en ek moet R2000 n maand aan hom spandeer want die stuk ou kak hou net aan met breek  :biggrin:  :imaposer:  :laughing4:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 
Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,908
  • Thanked: 10 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #48 on: June 02, 2016, 09:04:22 pm »
Sien hier is baie ryk mense hier op WD.

Wonder net hoekom het ons dan n Pooratech thread, and also a Paying it Forward thread, wat nogal roer  :pot:
Sę die kapitalis tong in die kies
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #49 on: June 02, 2016, 09:09:03 pm »
Met die leefkostes wat so aanhou styg, maar salarise nie, word dit al hoe moeiliker om elke maand te survive. Wat nog van cash koop.

Julle laat dit klink dat as jy n bike Finance is jy kak arm en moet eintlik nie een he nie  :o

Dis n ma se moerse luxury om n bike te kan cash koop. Iets wat 95% van mense daar buite nie kan doen nie.

En n ou wat sy bike op sy huis se Access bond koop, val nie onder cash koop nie  :pot: Dog maar ek se  :imaposer:

Ek ry eerder die nuutste bike wat daar is, met n 2 jaar Waarborg, en betaal R3500 n maand af op hom, as wat ek n bike gaan cash koop, en ek moet R2000 n maand aan hom spandeer want die stuk ou kak hou net aan met breek  :biggrin:  :imaposer:  :laughing4:

.. moenie kak koop nie :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #50 on: June 02, 2016, 09:14:30 pm »

Ek ry eerder die nuutste bike wat daar is, met n 2 jaar Waarborg, en betaal R3500 n maand af op hom, as wat ek n bike gaan cash koop, en ek moet R2000 n maand aan hom spandeer want die stuk ou kak hou net aan met breek  :biggrin:  :imaposer:  :laughing4:

Ja maar as jy 'n skedonk kontant koop kan jy elke maand R2000 se reparasies aan hom doen EN nog R1500 'n maand spaar. ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #51 on: June 02, 2016, 09:14:53 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.

Verstaan nie lekker nie. As ek 200 k het en belę want die rente is beter waar kry ek dan die paaiement geld.  Maak nie vir my sin wat jy sę nie.

As jy net R200k het dan moet jy maar in die cash invreet om die paaiemente te bekostig.  
(Paaiement is R4,299 oor 5 jaar en die belegging gee maar net R2,500 per maand)
Maar ek weet nie of dit dan beter is om die geld te bele en op paaiement te koop nie.
Seker deels hoekom mense met kontant eerder bv 'n ouer R50k bike cash koop en dan die ander R150k bele.
 
Offline Geel Kat

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #52 on: June 02, 2016, 09:17:38 pm »
As ek net kontant moes koop het ek nou nog fokkol gehad nie en moes ek kaalvoet loop waar ek wou wees.
 
Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,958
  • Thanked: 193 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #53 on: June 02, 2016, 09:18:30 pm »
Met die leefkostes wat so aanhou styg, maar salarise nie, word dit al hoe moeiliker om elke maand te survive. Wat nog van cash koop.

Julle laat dit klink dat as jy n bike Finance is jy kak arm en moet eintlik nie een he nie  :o

Dis n ma se moerse luxury om n bike te kan cash koop. Iets wat 95% van mense daar buite nie kan doen nie.

En n ou wat sy bike op sy huis se Access bond koop, val nie onder cash koop nie  :pot: Dog maar ek se  :imaposer:

Ek ry eerder die nuutste bike wat daar is, met n 2 jaar Waarborg, en betaal R3500 n maand af op hom, as wat ek n bike gaan cash koop, en ek moet R2000 n maand aan hom spandeer want die stuk ou kak hou net aan met breek  :biggrin:  :imaposer:  :laughing4:

.. moenie kak koop nie :lol8:

Baie baie jare terug doen n ou Transport saam my by dieselfde Mpy.
Ons staan eendag so en praat, en die ou vra my hoe maak ek geld met n Paaiement, want sy bakkie is cash en gekoop en hy sukkel.

Kom toe op die punt, dat hy agterkom  elke maand spandeer hy meer op sy bakkie op onderhoud, as wat ek betaal op my pmt. En elke keer as hy 2 dae staan om te fix, dan ry myne en maak geld.

Die Volgende week toe ry hy ook n splinternuwe bakkie, wat ge finance is.

Sommer net n ou ware storie. Om te wys, vergelyk appels met appels. Cash is nie altyd die uitweg nie, hang af van jou omstandighede.

 :biggrin:   :biggrin:    :biggrin:    :biggrin:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 
Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,820
  • Thanked: 47 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #54 on: June 02, 2016, 09:18:34 pm »
only hp and then only as long as the service plan.

Trade in and buy new, no expenses and no costs except petrol and tyres

but it is a work vehicle
 
Offline TheBear

  • Stalin was 'n sissy.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,818
  • Thanked: 389 times
Re: Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #55 on: June 02, 2016, 09:18:46 pm »

Ek ry eerder die nuutste bike wat daar is, met n 2 jaar Waarborg, en betaal R3500 n maand af op hom, as wat ek n bike gaan cash koop, en ek moet R2000 n maand aan hom spandeer want die stuk ou kak hou net aan met breek  :biggrin:  :imaposer:  :laughing4:

Ja maar as jy 'n skedonk kontant koop kan jy elke maand R2000 se reparasies aan hom doen EN nog R1500 'n maand spaar. ;)

Dis waar, tot daai reperasies ook 10 werksdae se staan beteken.
#33 #BRADICAL!
 
Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,908
  • Thanked: 10 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #56 on: June 02, 2016, 09:19:08 pm »
Elke man se situasie is anders. As n fiets 200k kos nuut en jy het die kontant, maar jy kan gestel 15% daarop maak en die rentekoers van die lening is prima/10.5%, dan is dit beter om te finansier.

Verstaan nie lekker nie. As ek 200 k het en belę want die rente is beter waar kry ek dan die paaiement geld.  Maak nie vir my sin wat jy sę nie.

As jy net R200k het dan moet jy maar in die cash invreet om die paaiemente te bekostig.  
(Paaiement is R4,299 oor 5 jaar en die belegging gee maar net R2,500 per maand)
Maar ek weet nie of dit dan beter is om die geld te bele en op paaiement te koop nie.
Seker deels hoekom mense met kontant eerder bv 'n ouer R50k bike cash koop en dan die ander R150k bele.

Maak sin. Dink beste opsie is as jy die cash het koop cash. Anderkant toe gaan jou altyd meer kos
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #57 on: June 02, 2016, 09:27:18 pm »
Met die leefkostes wat so aanhou styg, maar salarise nie, word dit al hoe moeiliker om elke maand te survive. Wat nog van cash koop.

Julle laat dit klink dat as jy n bike Finance is jy kak arm en moet eintlik nie een he nie  :o

Dis n ma se moerse luxury om n bike te kan cash koop. Iets wat 95% van mense daar buite nie kan doen nie.

En n ou wat sy bike op sy huis se Access bond koop, val nie onder cash koop nie  :pot: Dog maar ek se  :imaposer:

Ek ry eerder die nuutste bike wat daar is, met n 2 jaar Waarborg, en betaal R3500 n maand af op hom, as wat ek n bike gaan cash koop, en ek moet R2000 n maand aan hom spandeer want die stuk ou kak hou net aan met breek  :biggrin:  :imaposer:  :laughing4:

.. moenie kak koop nie :lol8:

Baie baie jare terug doen n ou Transport saam my by dieselfde Mpy.
Ons staan eendag so en praat, en die ou vra my hoe maak ek geld met n Paaiement, want sy bakkie is cash en gekoop en hy sukkel.

Kom toe op die punt, dat hy agterkom  elke maand spandeer hy meer op sy bakkie op onderhoud, as wat ek betaal op my pmt. En elke keer as hy 2 dae staan om te fix, dan ry myne en maak geld.

Die Volgende week toe ry hy ook n splinternuwe bakkie, wat ge finance is.

Sommer net n ou ware storie. Om te wys, vergelyk appels met appels. Cash is nie altyd die uitweg nie, hang af van jou omstandighede.

 :biggrin:   :biggrin:    :biggrin:    :biggrin:

Ek werk nie met myn nie.  Ek het 3 bakkie vir minder as die helfte van 1 nuwe, so sou die een breekskade hę loop die ander 2, maar hulle breek nie want dis nie ( kies maar iets waarvan jy nie hou nie) nie :pot:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #58 on: June 02, 2016, 09:29:14 pm »
Seker maar Toyotas ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re:
« Reply #59 on: June 02, 2016, 09:31:00 pm »
Seker maar Toyotas ;)

... waarvan jy nie hou nie of wat nie breek nie :lol8: