Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?  (Read 19139 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline manta

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 529
  • Thanked: 28 times
  • Reborn on the forum as Manta
Re:
« Reply #80 on: June 03, 2016, 08:11:08 am »
There is no way buying 2nd hand cash is more expensive in maintenance than buying new. That's what people tell themselves to have the newest and best. Keeping up with the Jones's or in SA the Malema's.

I bought a 2nd hand 2006 1200gs two years ago. I use it everyday as a commuter etc. In the two years I've spent R8000 on maintenance. That includes services and tyres. So per month the bike costs me R333.
I've paid no interest in making someone else rich neither does it cost me a monthly payment to keep it going.
This is a no brainer. I don't have the money to buy new and pay back 50000 in interest.
I even drive a 13 year old car. Maintenance is services, tyres etc.
If you buy right and look after it, it's the cheapest form of ownership.
So ja let's not fool ourselves.
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re:
« Reply #81 on: June 03, 2016, 08:16:38 am »

EKS za kelee :thumleft:

... but then somebody must buy new so that  us sane people can buy secondhand :peepwall: ;D
« Last Edit: June 03, 2016, 08:21:32 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,288
  • Thanked: 37 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #82 on: June 03, 2016, 08:27:54 am »
Faak bru, spend your money. Or buy on terms!! When you are 80 what the fark will it help to have millions in the bank??? You have one life. Live it to the fullest!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,251
  • Thanked: 264 times
Re:
« Reply #83 on: June 03, 2016, 08:31:26 am »
There is no way buying 2nd hand cash is more expensive in maintenance than buying new. That's what people tell themselves to have the newest and best. Keeping up with the Jones's or in SA the Malema's.

I bought a 2nd hand 2006 1200gs two years ago. I use it everyday as a commuter etc. In the two years I've spent R8000 on maintenance. That includes services and tyres. So per month the bike costs me R333.
I've paid no interest in making someone else rich neither does it cost me a monthly payment to keep it going.
This is a no brainer. I don't have the money to buy new and pay back 50000 in interest.
I even drive a 13 year old car. Maintenance is services, tyres etc.
If you buy right and look after it, it's the cheapest form of ownership.
So ja let's not fool ourselves.

EKS za kelee :thumleft:

Kan ook nie meer saamstem nie.  :thumleft:

Ek het vir jare ge-uptrade.  Koop 3de hands, maak skoon, maak mooi, maak reg en verkoop vir 'n profyt - maak net seker jy koop reg.  So aangegaan totdat ek kon ry wat ek wou en wat klaar betaal was.  

Ons het 'n eenvoudige leefstyl gehandhaaf en nie gekompeteer met die Jones's nie en elke sent in ons verband en skuld ingedruk.  Na die skuld gedelg was, het ons elke maand 'n paaiement weg gesit vir die dag wat iets vervang moet word.  Maw 'n paaiement in 'n rekening wat rente verdien en nie rente betaal word nie.

Na 5 jaar het ek nou my bakkie wat nuut en kontant gekoop was daai tyd, verkoop en vervang met 'n 2de handse Prado 150 - my nie 'n sent in rente gekos nie en die 'paaiement' wat ek weg gesit het het net mooi die verskil opgemaak.  Happiness met 'n wiele ryding sonder skuld.

Ek doen presies dieselfde met 'n 'paaiement' rekening om nog eiendom te bekom.  Gaan nog 'n rukkie wees maar tot die geldjies daar is gaan niks gebeur nie.

Skuldvry is baie moontlik as jy jou kop regkry.  Byt vir 'n paar jaar vas en moenie die beste, duurste ding ry nie en 'n paar jaar later eindig jy met niks skuld en gesonde kontant vloei, wat baie moontlikhede na voor bring.

Soos daar reeds gesę is, skuld is vir ryk mense.

PS - Lees gerus 'n ou eenvoudige boekie genaamd 'Verdubbel jou inkomste' deur Lucas de Lange
« Last Edit: June 03, 2016, 08:33:38 am by ktmkobus »
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #84 on: June 03, 2016, 08:34:22 am »
Faak bru, spend your money. Or buy on terms!! When you are 80 what the fark will it help to have millions in the bank??? You have one life. Live it to the fullest!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

... ook reg, maar jy wil nie op 80 kom met fokkol om van te leef nie. :deal:

As jy kan - doen
As jy nie kan nie - laat iemand anders hom vir jou inry  ;)

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,915
  • Thanked: 189 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #85 on: June 03, 2016, 08:37:48 am »
Julle praat my nou so nervous ek gaan sommer vandag nog als verkoop wat ek het  :imaposer:   :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,251
  • Thanked: 264 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #86 on: June 03, 2016, 08:39:10 am »
Julle praat my nou so nervous ek gaan sommer vandag nog als verkoop wat ek het  :imaposer:   :imaposer:

Post hier wat jy wil verkoop.  :deal: :biggrin:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Online Old Bugger

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,295
  • Thanked: 38 times
  • Silence is better than BULLSH*T
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #87 on: June 03, 2016, 08:45:18 am »
More Kobus,
"PS - Lees gerus 'n ou eenvoudige boekie genaamd 'Verdubbel jou inkomste' deur Lucas de Lange"
As jy hom het sal ek graag wil lees  :thumleft:
Groete,
Llew
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #88 on: June 03, 2016, 08:46:36 am »
Julle praat my nou so nervous ek gaan sommer vandag nog als verkoop wat ek het  :imaposer:   :imaposer:

Post hier wat jy wil verkoop.  :deal: :biggrin:

Uiteindelik werk die plan.  :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,915
  • Thanked: 189 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #89 on: June 03, 2016, 08:46:49 am »
Daar is niks lekkerder as om n nuwe bike vd vloer af te haal nie.
Jy is die ou wat hom inloop, en jy weet waar hy was en wat hy al gedoen het.

Miskien nie die cheapste opsie nie, maar niks kan daai feeling beat nie  :thumleft:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 
Offline SlowMo

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CTX200
  • Posts: 167
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #90 on: June 03, 2016, 08:49:13 am »
What I do is get a personal loan at the bank... and then buy cash! :)
 
Online Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,763
  • Thanked: 284 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #91 on: June 03, 2016, 08:54:16 am »
Daar is niks lekkerder as om n nuwe bike vd vloer af te haal nie.
Jy is die ou wat hom inloop, en jy weet waar hy was en wat hy al gedoen het.

Miskien nie die cheapste opsie nie, maar niks kan daai feeling beat nie  :thumleft:
:thumleft: is so
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,251
  • Thanked: 264 times
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #92 on: June 03, 2016, 08:54:52 am »
More Kobus,
"PS - Lees gerus 'n ou eenvoudige boekie genaamd 'Verdubbel jou inkomste' deur Lucas de Lange"
As jy hom het sal ek graag wil lees  :thumleft:
Groete,
Llew

Enige tyd Llew, ek sal hom die naweek by buurman Steven oor die straat gaan haal.  Hy is ook nou klaar gelees.  Moet net nie te veel verwag nie, dis eenvoudige leesstof maar kry jou kop weer in die regte rigting.  :thumleft:

Jy weet waar ek is, net more by Loftus met die laatie se rugby.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,157
  • Thanked: 296 times
  • WAT KYK JY
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #93 on: June 03, 2016, 08:55:45 am »
More Kobus,
"PS - Lees gerus 'n ou eenvoudige boekie genaamd 'Verdubbel jou inkomste' deur Lucas de Lange"
As jy hom het sal ek graag wil lees  :thumleft:
Groete,
Llew

Jy skryf 'n boek "Verdubbel jou inkomste" en dupe ouens om ho te koop, dan verdubbel jy jou inkomste  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #94 on: June 03, 2016, 08:58:34 am »
Daar is niks lekkerder as om n nuwe bike vd vloer af te haal nie.
Jy is die ou wat hom inloop, en jy weet waar hy was en wat hy al gedoen het.

Miskien nie die cheapste opsie nie, maar niks kan daai feeling beat nie  :thumleft:

Het nog nooit daai feeling gehad nie. Miskien eendag.

Maar hier is vir jou 'n ander viewpoint:
As jy 'n jaar of twee oue kar of bike met min kilos koop van 'n fabrikaat wat goeie rekords hou dan kan jy mos nagaan en sien of dit 'n Maandag kar is en of dit 'n goeie een is.
En jy spaar die grootste deel van die depresiasie (sp?) teenoor nuut koop.
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 418 times
    • dustriders.co.za
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #95 on: June 03, 2016, 08:58:56 am »
More Kobus,
"PS - Lees gerus 'n ou eenvoudige boekie genaamd 'Verdubbel jou inkomste' deur Lucas de Lange"
As jy hom het sal ek graag wil lees  :thumleft:
Groete,
Llew

Jy skryf 'n boek "Verdubbel jou inkomste" en dupe ouens om ho te koop, dan verdubbel jy jou inkomste  :lol8:
Ek het al baie gewonder oor hierdie motivational speakers en mense wat praatjies gee oor besigheid ens. Het hulle self suksesvolle besighede?

Op landbou kollege kom dit aan die lig dat die lektor wat vir ons ekonomie gegee het eers n boer was, maar bankrot gespeel het!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,019
  • Thanked: 169 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #96 on: June 03, 2016, 09:00:52 am »
Baie interesante thread.... laat mens paar dinge besef.  :sip:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 
Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #97 on: June 03, 2016, 09:02:37 am »
Faak bru, spend your money. Or buy on terms!! When you are 80 what the fark will it help to have millions in the bank??? You have one life. Live it to the fullest!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

... ook reg, maar jy wil nie op 80 kom met fokkol om van te leef nie. :deal:

+1  Ek sien te veel mense van 80 wat sukkel om te leef.  :'(
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 418 times
    • dustriders.co.za
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #98 on: June 03, 2016, 09:09:28 am »
Faak bru, spend your money. Or buy on terms!! When you are 80 what the fark will it help to have millions in the bank??? You have one life. Live it to the fullest!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

... ook reg, maar jy wil nie op 80 kom met fokkol om van te leef nie. :deal:

+1  Ek sien te veel mense van 80 wat sukkel om te leef.  :'(

My grootste is vrees om op 70+ die oom te wees wat die laaislips moet teken agter in die kooperasieyard of hardwarestore. :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,157
  • Thanked: 296 times
  • WAT KYK JY
Re: Wie Koop Kontant? Who Buys Cash?
« Reply #99 on: June 03, 2016, 09:09:43 am »
More Kobus,
"PS - Lees gerus 'n ou eenvoudige boekie genaamd 'Verdubbel jou inkomste' deur Lucas de Lange"
As jy hom het sal ek graag wil lees  :thumleft:
Groete,
Llew

Jy skryf 'n boek "Verdubbel jou inkomste" en dupe ouens om ho te koop, dan verdubbel jy jou inkomste  :lol8:
Ek het al baie gewonder oor hierdie motivational speakers en mense wat praatjies gee oor besigheid ens. Het hulle self suksesvolle besighede?

Op landbou kollege kom dit aan die lig dat die lektor wat vir ons ekonomie gegee het eers n boer was, maar bankrot gespeel het!!

'n Ou wat bankkrot gespeel het is die beste motiveringspreker... hy weet hoe om die nie te doen nie.

Maar hier is die waarheid "Wealth is not created by what you earn, but by what you do not spend"

Maar wie wil nou so leef. So of jy skuld maak of jou geld spandeer, jy verarm jou self.