0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: eberhard on November 28, 2018, 07:43:10 pm.@eberhard is jy single?n nie-dubbel bed. En as ek verkeerd is en dit is n dubbel bed is daar nie plek virmeer as een mens nie. En dit lyk soos n gaming computer daar in die agtergrond?
.
Quote from: Blou Zebu on November 29, 2018, 07:39:00 amQuote from: eberhard on November 28, 2018, 07:43:10 pm.@eberhard is jy single?n nie-dubbel bed. En as ek verkeerd is en dit is n dubbel bed is daar nie plek virmeer as een mens nie. En dit lyk soos n gaming computer daar in die agtergrond?Ek dink dis net die kinders se bed in sy kamer. Sy bed staan langsaan!!
Kinders het die arme kat onderhande gehad.
New kitty.8 wks old.Maine Coon cross.Looks like she will be big. Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Dora wou nie met Milo speel nie toe gaan lê hy maar bo-op haar Sent from my iPhone using Tapatalk
Leaving the matrix for the real world.