So moet n kat mos lê!!!

Jan julle moet anti kanker room (weetie wat is die goed se naam) op daai kat se neus vryf elke dag voor hy/sy sonlig toe gaan.
Dit lyk asof die voortekens van kanker daar is.
Ons moet dit elke dag aan ons oudste smeer, dit is n bloedbad gewoonlik vir die smeerder.
