Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added  (Read 284342 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,967
  • Thanked: 65 times
  • Panorama, Cape Town
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3560 on: December 24, 2019, 09:50:05 am »
Krap die wors sy rug op die gras

Mooi ou senior burger daai...
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,990
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3561 on: December 24, 2019, 10:36:45 am »
Ek moet my opinie lig oor worshonde. Hulle het n manier om hulself onder jou vel in te wurm al hou jy nie eens van hulle nie. En as hy eers onder daai vel is bly jy vir altyd n fan. :thumleft:
n Goeie vriend van my "erf" n worsie van sy broer na die en sy girlfriend uitmekaar is. My vriend is nie n worsie fan maar het drie ander honde. Nou ou Peanut is nou nie die mooiste voorbeeld van die worsie ras, maar hy het een geheime wapen, n interne bal wat hy natuurlik baie gou op vriend se skaaphond tefie gebruik!!! Genadiglik het die gebroedseltjies almal huis gekry. Dit bly nog steeds n raaisel hoe Peanut die logistics oorkom het want in hoogte is hy baie laer as die skaaphondjie.

Na hy almal verrras het met sy vaderskap wat glo helemal onmoontlik was deur sy vorige baas aangesien hy glo een windbal het. Volgende joppie op Peanut se kerfstok was sy nuwe baas se dik vel waaronder hy wil in en die baas se duvet. Lang storie kort hy is permanent onder albei in!! ;) :lol8:
Nutteloos is Peanut glad geensins nie,wanneer de ander honde by die veiligheidshek n kabaal opskop oor moontlike indringers wat in die straat verby loop sal hy sy stem dik maak vanonder n duvet iewers in die huis!! :lol8:
Mens kan jou verbeel sy geblaf vanonder die duvet seg heel moontlik, dis reg boys vriet hulle op eks nou nou da!!
Natuurlik val hy weer dadelik aan die slaap. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline dual

Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3562 on: December 24, 2019, 10:54:15 am »
Dis ons vierde wors, dink dis die laaste een
Hy is al 14 jaar oud en begin blind raak, hy skrik erg vir skaduwees
Hy het 'n knop of twee onder die vel maar die veearts sÍ los hom, dis nie pynlik nie, moenie onnodig krap nie
Hy is soos die ander worse binne in mens se vel in
Dis soos kinders, die ander drie wat al dood is, was vreeslik hartseer, dan sÍ mens nooit weer nie
Ons sal hom geniet solank hy leef en dan snot en trane huil as hy sou gaan
Maar, dit is die laaste een
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,990
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3563 on: December 24, 2019, 10:59:41 am »
Ek moet byvoeg daar is geen klein hondjie wat so lekker ruik soos n baba worsie. Ek wil hulle opsnuif as hulle klein is. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,326
  • Thanked: 68 times
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3564 on: December 24, 2019, 11:06:52 am »
Ek moet my opinie lig oor worshonde. Hulle het n manier om hulself onder jou vel in te wurm al hou jy nie eens van hulle nie. En as hy eers onder daai vel is bly jy vir altyd n fan. :thumleft:
n Goeie vriend van my "erf" n worsie van sy broer na die en sy girlfriend uitmekaar is. My vriend is nie n worsie fan maar het drie ander honde. Nou ou Peanut is nou nie die mooiste voorbeeld van die worsie ras, maar hy het een geheime wapen, n interne bal wat hy natuurlik baie gou op vriend se skaaphond tefie gebruik!!! Genadiglik het die gebroedseltjies almal huis gekry. Dit bly nog steeds n raaisel hoe Peanut die logistics oorkom het want in hoogte is hy baie laer as die skaaphondjie.

Na hy almal verrras het met sy vaderskap wat glo helemal onmoontlik was deur sy vorige baas aangesien hy glo een windbal het. Volgende joppie op Peanut se kerfstok was sy nuwe baas se dik vel waaronder hy wil in en die baas se duvet. Lang storie kort hy is permanent onder albei in!! ;) :lol8:
Nutteloos is Peanut glad geensins nie,wanneer de ander honde by die veiligheidshek n kabaal opskop oor moontlike indringers wat in die straat verby loop sal hy sy stem dik maak vanonder n duvet iewers in die huis!! :lol8:
Mens kan jou verbeel sy geblaf vanonder die duvet seg heel moontlik, dis reg boys vriet hulle op eks nou nou da!!
Natuurlik val hy weer dadelik aan die slaap. :thumleft:

 :lol8: :lol8: :lol8:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Dwerg

Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3565 on: December 24, 2019, 11:11:35 am »

My ma hulle het 'n worsie kruis staffie gehad (gelyk soos 'n worsie wat erg steroids gedoen het) wat haar bielie van 'n boerboel teef gedek het  :eek7:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,967
  • Thanked: 65 times
  • Panorama, Cape Town
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3566 on: December 24, 2019, 11:35:51 am »
...
Maar, dit is die laaste een

Ek het dieselfde gesÍ... Net 3 maande na my bitsie my verlaat het sit ek my naam op 'n dek-lys. 3 maande nog later en die lÍ nou slaap voor die tv en beplan hulle volgende aanval op my verters...
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 
The following users thanked this post: dual

Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,967
  • Thanked: 65 times
  • Panorama, Cape Town
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3567 on: January 03, 2020, 12:37:10 pm »
Die goedjies ougat. Run die hele huis klaar.

Klaar ge-ban van Melkbos se strand ook. Poeflisie het ons weggejaag >:D
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,990
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3568 on: January 03, 2020, 12:40:38 pm »
 Poeflisie

 :laughing4: :laughing4: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3569 on: January 03, 2020, 12:59:16 pm »
Ken iemand die plant?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,300
  • Thanked: 221 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3570 on: January 03, 2020, 01:01:32 pm »
Wag 'n Bietjie bos...vir kos :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3571 on: January 03, 2020, 01:02:57 pm »
Skuif partymaal sommer self tussen potte.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,326
  • Thanked: 68 times
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3572 on: January 03, 2020, 01:10:03 pm »
Andre, die hond van jou hou van groei  :o :lol8: :lol8:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Leo

Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3573 on: January 04, 2020, 10:21:51 am »
Worsies seems to have the heart of a lion. My friend has a worsie cross rottweiler. Most adorable thing ever.

No don't ask how his dad managed. to do that  :imaposer:

1. As a young puppy
2. Growing up
3. Fully grown
4. The origin of his name "Rich"  :deal:
5. Certainly not a lightweight  :biggrin:
« Last Edit: January 04, 2020, 10:32:07 am by Leo »
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 
Offline BigEd

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,967
  • Thanked: 65 times
  • Panorama, Cape Town
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3574 on: January 04, 2020, 02:33:32 pm »
Bliksem! Must be the best guard dog ever! Immpressive right from conception... :thumleft:
81 XT500 (sold) 82 GPZ550 (sold)
04 XL650V Transalp (sold) 01 XL1000V Varadero (sold)
88 DR750s Dr Big (sold) 01 R1150GS BMW (sold)
84 XT600 Tenere 34L (sold)
?? Trek 6000 flippen martelpyp (current)
 
Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,107
  • Thanked: 80 times
  • Mommy Fairy :)
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3575 on: January 06, 2020, 09:09:09 am »
We have a new addition to the family and she swears she is a dog!
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,990
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3576 on: January 06, 2020, 09:11:17 am »
she swears she is a dog!

Haar honde chommies is groot!!!! :o
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,107
  • Thanked: 80 times
  • Mommy Fairy :)
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3577 on: January 06, 2020, 09:15:26 am »
she swears she is a dog!

Haar honde chommies is groot!!!! :o

Sy le lepel met die Great Dane gedurende die dag en saans met die Staffie.
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 
Offline Butch

Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3578 on: January 06, 2020, 02:00:07 pm »
Ek wens my honde wil die katte uitlos, maar as ek weer kyk is daar 'n kat wat papnat is van die love bytes.

Hier is ons nuweling...

Live and let live.
 
Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,107
  • Thanked: 80 times
  • Mommy Fairy :)
Re: SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added
« Reply #3579 on: January 06, 2020, 02:02:29 pm »
WOW! Beautiful colouring!