0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: subie on November 07, 2020, 10:44:40 amMy buurman het 2 sulke tipe hondjies,net swart. Ek het al probeer vriende maak maar hulle is dik haregat. Sy kat like my en sal sommer op my computer se keyboard kom rondloop as ek hom ignoreer.Op in die pad is ook so ene,netso dik haregat. Het darem al gehoor sy naam is Ertjie 8:Jip, die ettertjiies is klip hardegat. Hulle het al die bouers se mense gebyt. Eintlik net die boetie, die sussie stook net die vuur...
My buurman het 2 sulke tipe hondjies,net swart. Ek het al probeer vriende maak maar hulle is dik haregat. Sy kat like my en sal sommer op my computer se keyboard kom rondloop as ek hom ignoreer.Op in die pad is ook so ene,netso dik haregat. Het darem al gehoor sy naam is Ertjie 8:
And the winner is
Quote from: Welsh on October 30, 2020, 06:27:44 amAnd the winner isSo after winning pet of the week, he went on to win the pet of the month, so another R4,500 of pet food vouchers.
Chris, nota gemaak dat jy nie by my huis kom oorslaap nie...
Quote from: Welsh on November 08, 2020, 07:43:37 amQuote from: Welsh on October 30, 2020, 06:27:44 amAnd the winner isSo after winning pet of the week, he went on to win the pet of the month, so another R4,500 of pet food vouchers. So, one month of Hills then?
Quote from: heinzz on November 05, 2020, 11:34:43 amBaas van die PlaasWatse tipe hondjie is dit ?
Baas van die Plaas
Hulle kyk "Show dogs"Shame hys oud kyk hoe grys is sy bek!!
Had a dog/beach specific weekend down on the south coast, long overdue, they loved it to bits.