0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Die snaar lyk min lus
Ons het gister gehoor Andries se skouertjie moet ook afgesit word, aangesien dit hom gaan pyn veroorsaak vir die res van sy lewe.Die operasie is vrek duur, so ek vra dat die wat wil asb ons fundraiser sal ondersteun. Al share jy net die link op sosiale media, sal dit al klaar baie helpDankie jullehttps://goget.fund/2NF8fUFSent from my iPhone using Tapatalk
Quote from: Rooikoos on January 28, 2021, 05:05:12 pmOns het gister gehoor Andries se skouertjie moet ook afgesit word, aangesien dit hom gaan pyn veroorsaak vir die res van sy lewe.Die operasie is vrek duur, so ek vra dat die wat wil asb ons fundraiser sal ondersteun. Al share jy net die link op sosiale media, sal dit al klaar baie helpDankie jullehttps://goget.fund/2NF8fUFSent from my iPhone using TapatalkIs there access to the bank details for an EFT, I hate these online payment thingies My business cards don't always work.......
Quote from: Rooikoos on January 28, 2021, 05:05:12 pmOns het gister gehoor Andries se skouertjie moet ook afgesit word, aangesien dit hom gaan pyn veroorsaak vir die res van sy lewe.Die operasie is vrek duur, so ek vra dat die wat wil asb ons fundraiser sal ondersteun. Al share jy net die link op sosiale media, sal dit al klaar baie helpDankie jullehttps://goget.fund/2NF8fUFSent from my iPhone using TapatalkOk, ek is self geweldig gestremd met betrekking tot die dinge en sal ook verkies om net sommer 'n gewone EFT te doen. Plaas asseblief bankbesonderhede (al is dit in die veearts se rekening as jy nie jou eie rekening wil deel nie). Hoeveel is Andries nog kort op sy operasie? Hoe kry mens die ding op FB sodat ek dit met my vriende kan deel?Sterkte, Andries. Ons hoop jy voel gou beter. Ek dink aan jou liefmense ook.
Dankie, Cobus. Ons het so klein ietsie vir Andries ingesit en dit behoort oor 'n dag of wat in jou rekening te wys. As dit nie daar opdaag nie, laat weet asseblief. Gee vir Andries 'n vet drukkie van ons af.
Quote from: Mev Vis Arend on January 29, 2021, 07:58:32 amDankie, Cobus. Ons het so klein ietsie vir Andries ingesit en dit behoort oor 'n dag of wat in jou rekening te wys. As dit nie daar opdaag nie, laat weet asseblief. Gee vir Andries 'n vet drukkie van ons af. Baie baie dankie!Ek dink ek moet dalk 'n nuwe thread begin vir Andries soos jy in jou PM gese het.
Quote from: Rooikoos on January 29, 2021, 08:27:58 amQuote from: Mev Vis Arend on January 29, 2021, 07:58:32 amDankie, Cobus. Ons het so klein ietsie vir Andries ingesit en dit behoort oor 'n dag of wat in jou rekening te wys. As dit nie daar opdaag nie, laat weet asseblief. Gee vir Andries 'n vet drukkie van ons af. Baie baie dankie!Ek dink ek moet dalk 'n nuwe thread begin vir Andries soos jy in jou PM gese het.Jip. Ek het juis 'n vraag om te vra oor hom, maar sal dit hou vir die nuwe draad.
Ons hele dieretuinChloëMilo, of eerder Lord Milo. As hy kon praat sou dit met so royal Britse aksent gewees het Andries, of Dries, of net Die Bruin HondBovrilMarmiteEn DoraSent from my iPhone using Tapatalk