Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya  (Read 24855 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,848
  • Thanked: 234 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« on: June 13, 2016, 06:52:43 pm »
Van julle sal weet dat my Boerbokboerdery hoofsaaklik op die uitvoermark gemik is.  So is dit dan dat ek aan die begin van Mei 'n groep van my Boerbokke Kenya toe uitgevoer het.  My kliente wou gehad het ek moet saam met die bokke soentoe vlieg maar dit was nie vir my moontlik gewees nie omdat ek met ander projekte besig was.  Wel, ek sit tans hier in 'n gastehuis op Potchefstroom waar ek oornag (die stad maak my bang! :)) voordat ek more my bokkers doer in die verte gaan kuier, 'n groep boere in Kenya gaan oplei en reelings tref vir 'n tweede besending Boerbokke wat na daai land toe gaan.

Ek wil julle nie verveel met my vertellinge nie maar ek het 'n passie vir my Boerbokke waarmee ek al amper 25 jaar boer en ek vertel graag oor hulle.  Ek voer vir die afgelope 10 jaar hulle al na verskeie lande toe uit en dis altyd vir my lekker om te sien dat hulle goed versorg en mooi na gekyk word deur die boere daar.  Dis vir my 'n groot geleentheid om daarheen genooi te word en ek sien baie uit om die mense daar te gaan bystaan.  

Dit is vir my opvallend hoe entoesiasties die buitelanders is en hoe gretig hulle is om oor die Boerbokke te leer.  Dis lekker om met sulke mense te werk.  

Ek gaan beperkte internet toegang hÍ terwyl ek daar is maar ek probeer 'n paar staaltjies hier vertel terwyl ek in die verte is.  Moreoggend 04h00 val ek innie pad lughawe toe en dan gaan diť boertjie Kenya toe.  Ek wil sien of ek so hoog soos 'n Masai kan spring, of ek beesbloed en melk in my keel afgewurg kan kry en - GROOT LEKKER! - om my bokkjenners doer ver te gaan kuier en sien die mense kyk mooi na hulle.

Nou ja, hieronder is 'n paar fotos van die bokke wat 7 Mei op Johannesburg lughawe in hulle kratte gelaai word asook 'n klompie fotos wat my kliente in Kenya vir my gestuur het kort nadat die bokke daar aangekom het.







« Last Edit: June 13, 2016, 07:00:08 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,848
  • Thanked: 234 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #1 on: June 13, 2016, 06:55:37 pm »
En 'n paar fodies wat my kliente gestuur het nadat hulle op die plaas in die Aberdares in Kenya aangekom het.  Hulle lyk bietjie skraal maar teen diť tyd het hulle vir effe langer as 60 uur niks geŽet nie.








Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 77 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #2 on: June 13, 2016, 07:10:45 pm »
Wragtig iets om oor trots te wees.  Geniet die kuier daar, Sien uit na die report van daar en wanneer jy terug is. :thumleft:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,210
  • Thanked: 13 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #3 on: June 13, 2016, 07:25:10 pm »
Ek toer saam  :thumleft:
FTS
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,613
  • Thanked: 296 times
    • dustriders.co.za
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #4 on: June 13, 2016, 07:27:08 pm »
Ek kan nie wag vir die res van die een nie. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,895
  • Thanked: 44 times
  • Bultfontein
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #5 on: June 13, 2016, 07:31:22 pm »
Blikslater, eks ook nou cool by association  ;D.

Lekker om sulke belangrike mense te ken  O0

Geniet dit - ek kon aflei die bokke is nie boerdery nie, maar passie. Eks seker daai manne gaan baie leer  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,848
  • Thanked: 234 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #6 on: June 13, 2016, 07:32:42 pm »
Dankie kÍrels. Ek moet bieg, ek sien ook kwaai uit. Ek gaan so dikwels pos as wat ek kan, dan ry julle sommer saam.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,848
  • Thanked: 234 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #7 on: June 13, 2016, 07:41:04 pm »
Blikslater, eks ook nou cool by association  ;D.

Lekker om sulke belangrike mense te ken  O0

Geniet dit - ek kon aflei die bokke is nie boerdery nie, maar passie. Eks seker daai manne gaan baie leer  :thumleft:
Hehehe, neewat ou Sandman, ek is sommer 'n gewone ou wat ver bo my verdienste geseŽnd is.

En ek sien vanmiddag julle wÍreld word met 'n reŽntjie geseŽn.  Lekker!
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #8 on: June 13, 2016, 07:45:52 pm »
Regtig iets wat ek na uitsien om te lees.

Nie geweet boerbokke word uitgevoer nie. :thumleft:
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,007
  • Thanked: 47 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #9 on: June 13, 2016, 09:02:36 pm »
Klink omtrent na n avontuur op sy eie. Ek lees graag en voorspoed met jou trip  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,196
  • Thanked: 14 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #10 on: June 13, 2016, 09:38:34 pm »
Well done Dorsland, good job, and good luck. Enjoy your trip :thumleft:
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,410
  • Thanked: 164 times
  • Bloemfontein
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #11 on: June 13, 2016, 09:44:23 pm »
Bon voyage Dorsland! :thumleft:
 

Offline Scribble

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,284
  • Thanked: 1 times
  • RIP Coco thanks for the great times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #12 on: June 13, 2016, 09:49:01 pm »
Good luck and a safe journey 👍🏼
"The problem with quotes on the Internet is that it is often difficult to verify their authenticity." - Abraham Lincoln
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,054
  • Thanked: 68 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #13 on: June 13, 2016, 09:53:49 pm »
Mooi storie, Dorsland.
Sien uit na die res :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,848
  • Thanked: 234 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #14 on: June 13, 2016, 09:58:45 pm »
Thanks guys, en waaragtig, do you think I can fall asleep now.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,848
  • Thanked: 234 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #15 on: June 14, 2016, 08:10:22 am »
Na ek omtrent 3 ure geslaap het sit ek hier oppie lughawe.  Ek het darem die verkeer oorleef.

Lyk my Grrrr hulle het 'n tak hier geopen. Volstruis se kind skrik haar morsdood as sy sien hoe verniel hulle haar eiers. Ai :)



Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,415
  • Thanked: 64 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #16 on: June 14, 2016, 08:14:11 am »
 :ricky:
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #17 on: June 14, 2016, 08:17:46 am »
Ek sien uit na hierdie Bokreport ................. :thumleft:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline ktmmer

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #18 on: June 14, 2016, 08:31:07 am »
Jy het n manier om altyd interesante drade te begin.

Hierdie smaak my is nog so een.
Loose wimmen tightened here.
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,461
  • Thanked: 143 times
  • DILLIGAF?
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #19 on: June 14, 2016, 08:43:26 am »
Ek sien uit na hierdie Bokreport ................. :thumleft:

Ja, na verlede Saterdag gaan hierdie storie beter eindig.