Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya  (Read 25210 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #100 on: June 17, 2016, 06:20:58 am »
Bwhahaha, o hel nee KR. Daai prentjie so op 'n nugter maag werk nie lekker nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,923
  • Thanked: 50 times
  • Bultfontein
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #101 on: June 17, 2016, 07:12:55 am »
Dorsland, eks jaloers. So tipe trip sal vir my meer vakansie wees as n gewone vakansie!

Ek wil volgende rondte in jou tas klim  :biggrin:
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,856
  • Thanked: 87 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #102 on: June 17, 2016, 07:18:39 am »
Ja, vat nou my derde koffie en het nie vanoggend baie tyd gehad vir tik nie. Die is baie lekker om te lees en te sien hoe man sy besigheidskennis gaan deel daar in die verte.


2006 Hp2 # 882 #1555 #1785 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #103 on: June 17, 2016, 07:23:23 am »
@sandban(g)k: ek gaan 'n groter tas kry en my biesigheit uitbrei: werkers van Kenya vir ons invoer en vir jou saam inpak as ek weer kom.

Maar ja, dis nie eintlik werk nie. Baie lekker en interessant.

Ek weet nie wie di kwytgeraak het nie: "success is getting what you want, happiness is wanting what you've got."
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,244
  • Thanked: 126 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #104 on: June 17, 2016, 08:58:50 am »
Waar in die states is jy.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 919
  • Thanked: 25 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #105 on: June 17, 2016, 09:15:20 am »
Jou Afrika avontuur so vinnig verby?
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline lpj

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 945
  • Thanked: 12 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #106 on: June 17, 2016, 09:28:48 am »
Verskoon my onkunde, maar is boerbokke inheems aan SA?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #107 on: June 17, 2016, 03:02:02 pm »
Jou Afrika avontuur so vinnig verby?
Mens kan net soveel verduur dan moet ek weer oppie plaas kom.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #108 on: June 17, 2016, 03:03:54 pm »
Waar in die states is jy.

Nee ek meen huistoe. Die Free States ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #109 on: June 17, 2016, 03:08:25 pm »
Verskoon my onkunde, maar is boerbokke inheems aan SA?
Ja LPJ. Hulle is oor omtrent 75 jaar deur streng  seleksie geteel tot waar hulle vandag die mees gesogste vleisbok wreldwyd is. Ek voer uit na ongeveer 15 lande en hulle word as die maatstaf waarteen ander vleisbokke gemeet word, geag. Hulle vrugbaarheid, moedereienskappe, gehardheid, aanpasbaarheid en vinnige groeitempo maak hulle baie gesog.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,244
  • Thanked: 126 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #110 on: June 17, 2016, 03:36:52 pm »
Oooo dag Blommie... regtig gedink jy gaan sommer bietjie kuier OOR die see . :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline lpj

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 945
  • Thanked: 12 times
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #111 on: June 17, 2016, 05:29:42 pm »
Verskoon my onkunde, maar is boerbokke inheems aan SA?
Ja LPJ. Hulle is oor omtrent 75 jaar deur streng  seleksie geteel tot waar hulle vandag die mees gesogste vleisbok wreldwyd is. Ek voer uit na ongeveer 15 lande en hulle word as die maatstaf waarteen ander vleisbokke gemeet word, geag. Hulle vrugbaarheid, moedereienskappe, gehardheid, aanpasbaarheid en vinnige groeitempo maak hulle baie gesog.

Dankie. Ek het destyds in Nigerie sulke vetpens, kortbeen bokke op die rommelhope sien "wei". Die het nogal baie na boerbokke gelyk, behalwe vir die moerse pense. Ek's natuurlik nie 'n bok kenner nie so sal nie weet nie. Sal kyk of ek 'n foto kan opspoor. Van watter bokke is hulle geteel? Is daar verwante spesies wat in die res van Afrika rondloop?
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #112 on: June 17, 2016, 06:12:04 pm »
Ek moet ook in my fotos krap, hele Sudan is vol van boerbok se kind en natuurlik Lodwar in Kenya maar hul lyk effe anders

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #113 on: June 17, 2016, 06:23:27 pm »
Nee krels, daai goed is nie Boerbokke nie. Hierdie is Boerbokke.



Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,856
  • Thanked: 87 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #114 on: June 17, 2016, 06:28:59 pm »
Mar mooi  :thumleft:

2006 Hp2 # 882 #1555 #1785 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #115 on: June 17, 2016, 06:31:03 pm »
Janee ek stem, dis mooi x 10!!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #116 on: June 17, 2016, 06:42:35 pm »
Ons is nou oppad terug na die lodge toe. Ons is 7 in 'n Prado. Dit ren. Die bestuurder het my venster gesluit. Die verwarmer is op "HOT'" . Almal praat gelyk. Afrika musiek speel. Dis nog 60km na my kamer toe.

Ek verlang nou plaastoe.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,774
  • Thanked: 343 times
Re:
« Reply #117 on: June 17, 2016, 06:58:05 pm »
Ons is nou oppad terug na die lodge toe. Ons is 7 in 'n Prado. Dit ren. Die bestuurder het my venster gesluit. Die verwarmer is op "HOT'" . Almal praat gelyk. Afrika musiek speel. Dis nog 60km na my kamer toe.

Ek verlang nou plaastoe.
Kan goed glo jy verlang huistoe!
Sterkte! Hoop jy kry darem asem!
Kudo's vir daardie 2ib van jou, dit is wonderlik dat sy jou passie deel en help dra!
Jy sal haar maar 'n mooi pressie moet saamvat!
Dakar 650
KLR650
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,856
  • Thanked: 87 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #118 on: June 17, 2016, 07:21:44 pm »
Op die stadium sal ek maar net s stterkte. Dit moet n ondervinding wees ;D

Skuus dat el lag, maar dit is di goedters wat mens onthou ook

2006 Hp2 # 882 #1555 #1785 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,923
  • Thanked: 50 times
  • Bultfontein
Re:
« Reply #119 on: June 17, 2016, 07:24:10 pm »
Ons is nou oppad terug na die lodge toe. Ons is 7 in 'n Prado. Dit ren. Die bestuurder het my venster gesluit. Die verwarmer is op "HOT'" . Almal praat gelyk. Afrika musiek speel. Dis nog 60km na my kamer toe.

Ek verlang nou plaastoe.

Dis so koud by die huis jy gaan nog verlang na daai Toyota verwarmer  :biggrin: