Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya  (Read 29230 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #160 on: June 19, 2016, 08:09:08 pm »
Ek het nou lekker gelees van jou trippie Dorsland. Dankie dat jy gedeel het, en dat jy veilig terug is oppi plaas.

Ek het baie bo in Afrika gewerk, en meestal agtergekom dat die mense daar baie meer waardeuring het vir wat ons poog om te help.
Thanks Zogster, different attitude completely.  Makes a pleasant change. Bly om te sien jou Afrikaans is nog goed daar in die USSA.  ;)
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #161 on: June 19, 2016, 08:11:44 pm »
Tom, ek is so trots op daai hout bok. Ek gaan hom more in die daglig van naby vir jou afneem dat jy die tekstuur en patroon van die hout kan sien. Hy is werklik mooi.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Tom van Brits

Re: Re:
« Reply #162 on: June 19, 2016, 08:16:28 pm »
Tom, ek is so trots op daai hout bok. Ek gaan hom more in die daglig van naby vir jou afneem dat jy die tekstuur en patroon van die hout kan sien. Hy is werklik mooi.
Maak so asb, ek het mos so tussen die brandweerdae by Ougoud kunsmeubels gewerk en die Brits skou destyds gewen met n Tulbach eetkamer stel kompleet met buffet. Ken hout redelik goed maar wil nie raai nie. Ek weet hulle politoer daardie beeltjies ook baie deeglik

Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #163 on: June 19, 2016, 08:18:26 pm »
Ek kan waaragtig nie glo dat 'n man met jou talente en ondervinding nie 'n werk kan kry nie. Wys jou net hoe donners skeef die wÍreld getrek is.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 8,239
  • Thanked: 487 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #164 on: June 19, 2016, 08:18:56 pm »
Ek het nou lekker gelees van jou trippie Dorsland. Dankie dat jy gedeel het, en dat jy veilig terug is oppi plaas.

Ek het baie bo in Afrika gewerk, en meestal agtergekom dat die mense daar baie meer waardeuring het vir wat ons poog om te help.
Thanks Zogster, different attitude completely.  Makes a pleasant change. Bly om te sien jou Afrikaans is nog goed daar in die USSA.  ;)

Ek het nou-die-dag n interessante "omkeer" in die lewe ervaar. Ek moes die plafon in n motorhuis gaan vervang wat natgelek het en swart mif ontwikkel het.

Ek kom by die huis aan, en die eienaar is n groot swartman. Soos n baksteen-k@khuis gebou. SOLIED! In elk geval, hy maak vir my die motorhuis deur oop, en ek spring aan die werk. Met die hitte en humiditeit sweet ek binne minute soos n myner. Na n rukkie kom die man die motorhuis binne, bring vir ons albei n yskoue glas ystee.

Ek sit op my gereedskap tas en drink die ystee en gesels met die man. Hy het afgetree na 21 jaar in die vloot. Interesante ou, maar ek giggel vir my binneste hoe die lewe vir my omgeswaai het. In SA sou ek die swart man wat die werk gedoen het n koeldrank aangebiet het...  ::)
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #165 on: June 19, 2016, 08:22:35 pm »
 :imaposer:

ja die lewe kan vir jou omdop voor jy dit agterkom.  Het hy vir jou na die tyd agter op sy bakkie gelaai en by die taxi staanplek gaan aflaai? Hahahahaha
« Last Edit: June 20, 2016, 09:25:17 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Oubones

Re:
« Reply #166 on: June 19, 2016, 08:23:29 pm »
Tom, ek is so trots op daai hout bok. Ek gaan hom more in die daglig van naby vir jou afneem dat jy die tekstuur en patroon van die hout kan sien. Hy is werklik mooi.
Ja, dit sal altyd spesiaal wees!
Ek kry sommer hoendervleis!
Dakar 650
SR 500
 
Offline FrancoisTz

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #167 on: June 20, 2016, 09:16:53 am »
Bly om te sien jy is veilig terug. Indien die hout baie swaar en donker is dan is die kans goed dat dit ebbehout (ebony) is, iets wat algemeen vir kerf in Oos-Afrika gebruik word. Hulle gebruik ook 'n verskeidenheid ligter hout soorte wat hulle dan blykbaar in swart turf begrawe, dan kleur die hout swart, maar nie baie diep nie. Smeer in elk geval goed olie, die beelde bars maklik weens die primitiewe droog metodes. Ek het egter wat geen barste toon nie, selfs in die droe klimaat van die Laeveld.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #168 on: June 21, 2016, 03:56:53 pm »
Kyk hoe mooi is die houtwerk, die glans en die tekstuur.  

'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #169 on: June 21, 2016, 04:01:01 pm »
Diť week is effe dol, ek kom nie uit by my ander stories nie.  Ek begin oor 'n halfuur 'n vrag teelooie wat Natal toe gaan, te laai.  Dan ry ek deurnag.  My Koelboks is gepak, teefles en beskuit lÍ en wag.  Bliksem, ek moet net wakker bly kÍrels.  Dis langpad, en koud. Ek gaan later die week verder hier pos as ek eers weer my voete gevind het.

Ek pos kiekies van die nagrit affÍre so padlangs.  Net om my wakker te hou  :biggrin:

Of dalk oppie Insomnia fred.....
« Last Edit: June 21, 2016, 04:01:23 pm by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #170 on: June 21, 2016, 04:25:58 pm »
Veikig ry Johan, sit maar die radio aan jong!
Ek gaan eerder nie n kans waag met watter soort hout daardie mag wees nie. Ek weet hulle gebruik verskeidebheid oa neut van soort boom.
Wat n feit is egter, daardie is perfeksionisme. Die aandag aan detail en afwerking is besonders!
Veilig ry!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,578
  • Thanked: 918 times
    • dustriders.co.za
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #171 on: June 21, 2016, 06:10:20 pm »
Dis n besonderse stukkie houtkuns daai!!! :thumleft:
Maak net seker jy behandel die hout bietjie veral in die droeŽr maande. Houtkunswerke vanaf Malawie ens is geneig om te kraak sodra dit n ruk hier by ons klimaat is.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,561
  • Thanked: 215 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #172 on: June 22, 2016, 03:17:50 am »
Baie mooi ja :thumleft:

Hoe ,loop die pad. Jy nog wakker?
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline Oubones

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #173 on: June 22, 2016, 05:38:29 am »
Baie mooi!
Jy al tuis?
Dakar 650
SR 500
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #174 on: June 22, 2016, 05:52:56 am »
Baie mooi ja :thumleft:

Hoe ,loop die pad. Jy nog wakker?
Ja, ook maar net net. Naby Memel by 'n stop en ry.  Nog so 120km. 12 ure oppie pad.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,845
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #175 on: June 22, 2016, 06:24:35 am »
Dis seker EER koud want Gauteng is vanoggend ook lekker DUN !

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline OomD

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,400
  • Thanked: 473 times
  • #imstayingpositive
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #176 on: June 22, 2016, 07:30:41 am »
Wat 'n lekker draad. Lekker gevolg heeltyd, hoop nie hy sterf nou 'n stille dood nie, Dorsland. Dankie vir die deel, hierdie is 'n avontuur van 'n ander aard. En dis lekker. Dis lekker vir ons stadsjapies om so te lees en te leer van jou bokke, boerdery, buiteland interaksie, ens. 'n Lekker mense storie.  :thumleft:
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #177 on: June 22, 2016, 08:38:18 am »
Klaar afgelaai en bietjie raad gegee maar die Zoeloe man se goed is baie netjies. Hy het 'n blanke plaasbestuurder so dit help. My bokke gaan baie gelukkig hier wees. Die weiding is goed, fasiliteite mooi en meestal nuut gebou.  Zoeloe ry 'n swart Porsche Cayenne so hy het geld. Dankie dat julle manne getrou julle belasting betaal :)
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #178 on: June 22, 2016, 08:39:53 am »
Woody dis sterk motreŽn en erg mistig.  Botha's pas was, um, interessant. 

'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,561
  • Thanked: 215 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #179 on: June 22, 2016, 08:40:34 am »
 :lol8: Dis nou positief. Ons sal maar aanhou betaal, dalk kry nog manne bestuursposte