Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya  (Read 25243 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Draad

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,295
  • Thanked: 11 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #20 on: June 14, 2016, 08:45:41 am »
Jy het n manier om altyd interesante drade te begin.

Hierdie smaak my is nog so een.

 :eek7:
Sies jou VARK !!
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 919
  • Thanked: 25 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #21 on: June 14, 2016, 09:05:39 am »
Wow, seker jy sal dit geniet. Lekker koud in daardie berge maar so ongelooflik mooi, iets wat mens altyd bybly.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #22 on: June 14, 2016, 09:07:01 am »
Jy het n manier om altyd interesante drade te begin.

Hierdie smaak my is nog so een.
Dankie AV, die lewe is te kort om vervelig te wees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #23 on: June 14, 2016, 09:08:07 am »
Wow, seker jy sal dit geniet. Lekker koud in daardie berge maar so ongelooflik mooi, iets wat mens altyd bybly.
Ek het baie in Afrika gereis maar was nog nooit in Kenya nie. Sien baie uit om die land te besoek.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #24 on: June 14, 2016, 09:11:08 am »
Ek was baie lank voor my vlug hier op die lughawe sodat ek die verkeer kon vryspring. My maag dink nou my slukderm is afgesny so nou eet ek gou iets voor ek die vliegtuig klim.  Maar ek raak altyd benoud as 'n spyskaart sonder pryse voorgelê word. :-[
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #25 on: June 14, 2016, 09:14:54 am »
My moer! R102 vir die broodjie en sap.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,602
  • Thanked: 172 times
  • DILLIGAF?
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #26 on: June 14, 2016, 09:15:40 am »
As jy moet vra wat iets kos kan jy dit anyway nie bekostig nie...................... :imaposer:
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,595
  • Thanked: 93 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #27 on: June 14, 2016, 09:16:40 am »
Welgedaan Dorsland  :thumleft:.... ek toer saam op die een.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #28 on: June 14, 2016, 09:30:39 am »
Alhoewel ek 'n doseerspuit, sweismasjien, oorplaattang en draadtrekker goed ken, weet ek darem ook so 'n ietsie van tegnologie af maar dit verbaas my nogsteeds hoe klein die wêreld raak.  Ek is besig met 'n nuwe projek vir bokke wat Nepal toe gaan.  Vanoggend kontak die klient van Nepal my en soek dringend dokumente vir hulle invoerpermitaansoek.  Ek sit hier en reel hulle gesondheidsertifikate met die staatsveeaarts wat daar naby Nieu-Bethesda op 'n plaas besig is.  En dit alles van my selfoon af!  Vir iemand wat gedink het die koms van faksmasjiene was groot nuus is dit groot lekker om so maklik dinge te kan reel.

Nou ja, ek gaan nou klim, siet julle maters later.  Kiekies van Masaie, Zebu beeste, Boerbokke en Dorsland volg later ......
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #29 on: June 14, 2016, 09:32:15 am »
As jy moet vra wat iets kos kan jy dit anyway nie bekostig nie...................... :imaposer:

Amper kan ek nie daai brood en sap bekostig nie.  Volgende keer vra ek eers.  Moes vir my kuduwors en beskuit ingepak het  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 919
  • Thanked: 25 times
Re: Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #30 on: June 14, 2016, 09:40:51 am »
Wow, seker jy sal dit geniet. Lekker koud in daardie berge maar so ongelooflik mooi, iets wat mens altyd bybly.
Ek het baie in Afrika gereis maar was nog nooit in Kenya nie. Sien baie uit om die land te besoek.
Ek het drie jaar daar gewerk, baie rond gery in die Parke en dit vreeslik geniet. Die Kenyane is hardwerkend met goeie integriteit, alhoewel hulle aggressief voorkom. Nairobi se verkeer is erg maar leefbaar. Jy sal ook 'n groot deel van die Skeurvallei sien op pad tusen Nairobi en die Nakuru, geniet dit.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #31 on: June 14, 2016, 09:59:53 am »
Ek lees saam al die pad, ek is erg  oor  Kenya waar ek lank gewerk het in Turkana Lodwar.

Jy gaan dit baie geniet, dis n mooi land! Kannie wag op terugvoer en fotos


Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 133 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #32 on: June 14, 2016, 10:13:54 am »
Dorsland.........................dit lyk my jy is 'n regte BOK vir sports!!  :lol8: :lol8: :lol8:

Waarvoor koop die mense die bokke aan?
Om te teel vir vleis..............of vir melk.............of vir pelse ?
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,862
  • Thanked: 88 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #33 on: June 14, 2016, 11:24:31 am »
As jy moet vra wat iets kos kan jy dit anyway nie bekostig nie...................... :imaposer:

Amper kan ek nie daai brood en sap bekostig nie.  Volgende keer vra ek eers.  Moes vir my kuduwors en beskuit ingepak het  :lol8:

 :imaposer: :imaposer: Het ook al dit op n lughawe oorgekom. Gelukkiglik het die dame my koffie vergeet, want die toebie was al R75.

2006 Hp2 # 882 #1555 #1785 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline bud500

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #34 on: June 14, 2016, 11:38:04 am »
Subscribe
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #35 on: June 14, 2016, 01:43:43 pm »
Hoop jy het jou geelkoors inenting onthou, hulle is taai by Kenya lughawe. Eenkeer my kaart verloor in Ethiopia en by Jomo Kenyatta aangekom moes ek eers laptop oopmaak en n scan wys en n adisionele 20usd betaal omdat kaart nie op my was. Ek sit juis nou by Little company of Mary en wag vir my geelkoors inenting. Het verval, 10 jaar geldig

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline Sláinte Mhaith

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,543
  • Thanked: 98 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #36 on: June 14, 2016, 01:50:50 pm »
.
 

Offline Crossed-up

  • Pangaman
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,446
  • Thanked: 54 times
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #37 on: June 14, 2016, 01:59:39 pm »
I'm enjoying your trip already. Look forward to more.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #38 on: June 15, 2016, 03:40:54 am »
Things I have forgotten about travel in Africa:

1. Be patient, be VERY patient
2. Hakuna matata
3. Chaos rules
4. People are generally very friendly
5. The army carries AK47s
6. Be patient
7. Traffic is chaos. Everywhere.  Always. 
8. KFC is everywhere
9. It RAINS in the tropics. Often. Without warning.
10. Vegetation and crops grow fast here
11. It gets chopped down almost as fast.
12. Conserving the environment means nothing

And lastly,

13. Be patient
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #39 on: June 15, 2016, 03:51:31 am »
Gister toe ek op Nairobi land, neem dit my 'n laaaaaaaang tyd om 'n SIM kaart te koop, om my bagasie te kry, geld te ruil en uiteindelik my kliente op te spoor.  Dis lekker warm maar ek wil nie nou skielik, natgesweet met my griep, my baadjie uittrek nie.

Ons val in die pad Nakuru toe, omtrent 150km van Nairobi. Die spoedgrens is 80km/u maar eintlik ry ons omtrent so 60km/u en ek dink ons gemiddelde spoed is seker so 30km/u omdat die verkeer chaos is. Dis 'n laaaaaaaang dag. Met my aankoms op Nakuru, ontmoet ek vir Daniel, die grootbaas van die opset. Hy boer wyd oor Kenya met melkbeeste, forel en viskos wat hy uitvoer Oos-Afrika in, beeste, mielies, en nou natuurlik die Boerbokke.  Hy is ook (natuurlik) in die politiek betrokke :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven