@sandban(g)k: ek gaan 'n groter tas kry en my biesigheit uitbrei: werkers van Kenya vir ons invoer en vir jou saam inpak as ek weer kom.
Maar ja, dis nie eintlik werk nie. Baie lekker en interessant.
Ek weet nie wie dié kwytgeraak het nie: "success is getting what you want, happiness is wanting what you've got."