0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Het jy 'n pintelhaak op die bakkie? Die ou Cruisers het mos met daai pintelhaak uitgekom. Ek het een daar in die werkswinkel êrens.Wys bietjie die bakkie se haakplek BMWPE.