Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya  (Read 29515 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BMWPE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,271
  • Thanked: 88 times
  • Port Elizabeth
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #200 on: June 22, 2016, 07:29:56 pm »
Dit is wat ek gebruik op my trailer
Rallye
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #201 on: June 22, 2016, 07:33:58 pm »
Het jy 'n pintelhaak op die bakkie? Die ou Cruisers het mos met daai pintelhaak uitgekom. Ek het een daar in die werkswinkel Írens.

Wys bietjie die bakkie se haakplek BMWPE.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #202 on: June 23, 2016, 07:31:00 am »
Nousit plaastoe.

Sommer 'n karavaan hier op Memel gehaak :D

'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #203 on: June 23, 2016, 07:39:38 am »
KÍrels help gou: die sleepwa se hak het seergekry en ek moet hom vervang. Ek glo Bethlehem sal die enigste plek wees. Iemand 'n kontak daar wat hom gou vir my kan vervang? Die wa het nou weer hier afgehak.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dawid S

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 401
  • Thanked: 29 times
  • A Quad
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #204 on: June 23, 2016, 07:46:10 am »
Het nie 'n kontak nie maar daai haak gaan K@K maak.
 

Offline Dawid S

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 401
  • Thanked: 29 times
  • A Quad
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #205 on: June 23, 2016, 07:50:30 am »
 Contact Person:
Bethlehem Truck and Trailerspares
Marc, Moses, Christo or JacoTel no: 058 303 4911
Mobile no:083 447 0444
Fax no:058 303 1014
Email: bbc@bethnet.co.za

Venter Bethlehem
6 Eufees StrBethlehem
058 303 4864

Hoop dit help
 

Offline Dawid S

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 401
  • Thanked: 29 times
  • A Quad
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #206 on: June 23, 2016, 07:51:39 am »
Bethlehem Radiators,airbrakes,Filters,Trailer spares, Automotive cables, hydraulic pipes.

Silverton Bethlehem. Contact us on 058 303 6732 or Gerrit 083 625 6852.
 

Offline Sandban(g)k

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #207 on: June 23, 2016, 07:58:41 am »
Whatsapp gestuur. Ek sal nie die kans vat en probeer vir Bethlehem nie.

Die wyse manne in die ooste is aan die stroop so ek glo iewers in die dorp sal n ingeneurswerke oop wees wat jou kan help met n nuwe hak. Of n tydelike oplossing  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #208 on: June 23, 2016, 08:53:00 am »
Baie dankie kÍrels, ons het sommer gou hier op Memel 'n plan geprakseer vir tot op Bethlehem.  Cresco is die sleepwa onderdeel manne op Bethlehem.  Bethlehem Truck and Trailer spares kan ook help Dawid, baie dankie.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #209 on: June 23, 2016, 08:54:00 am »
'n KoŲperasie, 2 boere saam, 'n Leatherman, stuk tou en handcleaner dan is die Kaap Hollands



'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #210 on: June 23, 2016, 08:55:05 am »
Jis kan nie lekker wees om heeltyd te sit en ry en in die truspieeltjie kyk.
Hoop hy hou tot in Bloem. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,004
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #211 on: June 23, 2016, 10:58:15 am »
Kan nie glo ek sien nou eers die thread nie! Seker maar te min op die forum deesdae :(

Baie interresant Dorsland en baie dankie vir die moeite om hier te post!!
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Lommies

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,645
  • Thanked: 44 times
  • aka ArsŤne Lupin
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #212 on: June 23, 2016, 11:15:10 am »
Lekker leesstof Dorsland  :thumleft:

Hoe ry 'n boer dan nou sonder bloudraad en 'n tang?  :o  ::)  :biggrin: met daai maak mens mos alles reg
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #213 on: June 23, 2016, 12:34:20 pm »
Hahaha, kÍrels, teŽspoed se moer, ek lag virrie duiwel. Nou op Bethlehem, nuwe hak gekoop,  die oue se remmeganisme en die handremhandvatsel het ook seer gekry. Die karavaan manne sit hom vir my op. DAN, eers dan, is die Kaap Hollands.

Ek kon hom op die plaas seker goedkoper herstel het maar 'n vol sleepwa wat op spoed afhak is nie 'n man se maat nie.  Laat ek dit liewers reg doen en klaarkry, daar is nog 'n lang pad wat voorlÍ.

« Last Edit: June 25, 2016, 11:04:06 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #214 on: June 23, 2016, 12:38:06 pm »
Dorsland hoeveel "lÍ" daai vier wiel treiler op die bakkie? As hy leeg is staan hy seker neutraal?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #215 on: June 23, 2016, 02:33:14 pm »
Ja Chris, hy staan eintlik op sy eie wiele maar die jockeywiel laat my toe om hom manalleen te hak.  

Reparasie is klaar, bietjie langer gevat as wat ek gedink het. 14h35, so 700km lÍ voor.



« Last Edit: June 25, 2016, 11:04:31 am by Dorsland »
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,964
  • Thanked: 283 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #216 on: June 23, 2016, 02:41:46 pm »
Mooi man.. prop net die ligte in voor jy ry.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Tom van Brits

Re: Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya
« Reply #217 on: June 23, 2016, 02:45:40 pm »
Spoggerig, dit lyk sommer weer netjies en kan nou weer 10 jaar hou! :thumleft:
 

Offline BMWPE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,271
  • Thanked: 88 times
  • Port Elizabeth
Re:
« Reply #218 on: June 23, 2016, 06:29:22 pm »
Het jy 'n pintelhaak op die bakkie? Die ou Cruisers het mos met daai pintelhaak uitgekom. Ek het een daar in die werkswinkel Írens.

Wys bietjie die bakkie se haakplek BMWPE.

That's what I use with the ring
Rallye
 

Offline Tom van Brits

Re:
« Reply #219 on: June 23, 2016, 07:55:07 pm »
My genade....nou verstaan ek hoe daai werk en wonder nou oor  watter een die veiligste is

Sent from my SM-J500F using Tapatalk