Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Steering Damper. Anyone got one?  (Read 1859 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,588
  • Thanked: 81 times
  • Die Punda van Prieska
Steering Damper. Anyone got one?
« on: June 28, 2016, 02:50:10 pm »
Does it help??
« Last Edit: June 28, 2016, 02:59:50 pm by ETS »
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline JohnB

Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #1 on: June 28, 2016, 03:03:21 pm »
  :sip:  I was on a  proper corrugated road this weekend and wondered about the same thing
But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly about my weaknesses, so that Christ’s power may rest on me.
 

Offline Geel Kat

 

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,588
  • Thanked: 81 times
  • Die Punda van Prieska
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Judge Dredd

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 241
  • Thanked: 3 times
  • Ons gaan NOU braai!
Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #4 on: June 28, 2016, 03:57:39 pm »
Hi ETS

Ek het die standaard steering damper vervang met 'n Hyperpro steering damper
wat in sy plek pas, vir my het dit 'n groot verskil gemaak en ek glo die geld werd, en jy kan
hom nog stel ook!

 

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,588
  • Thanked: 81 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #5 on: June 28, 2016, 04:16:12 pm »
Hi ETS

Ek het die standaard steering damper vervang met 'n Hyperpro steering damper
wat in sy plek pas, vir my het dit 'n groot verskil gemaak en ek glo die geld werd, en jy kan
hom nog stel ook!



Baie dankie. Koste? Waar?
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Hope

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 664
  • HOPE is what you got left after every thing failed
Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #6 on: June 28, 2016, 04:18:57 pm »
Hi ETS

Ek het die standaard steering damper vervang met 'n Hyperpro steering damper
wat in sy plek pas, vir my het dit 'n groot verskil gemaak en ek glo die geld werd, en jy kan
hom nog stel ook!



Net n vraag, glad nie kritiek nie. Wat het gemaak dat jy nie tevrede is met die standaard steering damper nie
When the world says, "Give up", Hope whispers."Try it one more time".
It is nothing to fall, as long as you stand up one more time than you fall.
People that judge don't matter. People that matter don't judge.
I have not failed 1000 times, I found 1000 ways that wont work.
HOPE is what you've got left when nothing else is working out right.
 

Offline ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,588
  • Thanked: 81 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #7 on: June 28, 2016, 04:33:57 pm »
Hi ETS

Ek het die standaard steering damper vervang met 'n Hyperpro steering damper
wat in sy plek pas, vir my het dit 'n groot verskil gemaak en ek glo die geld werd, en jy kan
hom nog stel ook!



Net n vraag, glad nie kritiek nie. Wat het gemaak dat jy nie tevrede is met die standaard steering damper nie

Ek dink my standaard een maak nie n verskil nie???/
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Hope

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 664
  • HOPE is what you got left after every thing failed
Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #8 on: June 28, 2016, 04:45:41 pm »
Hi ETS

Ek het die standaard steering damper vervang met 'n Hyperpro steering damper
wat in sy plek pas, vir my het dit 'n groot verskil gemaak en ek glo die geld werd, en jy kan
hom nog stel ook!



Net n vraag, glad nie kritiek nie. Wat het gemaak dat jy nie tevrede is met die standaard steering damper nie

Ek dink my standaard een maak nie n verskil nie???/

Ek het nog nie sonder hom gery nie, so ek weet nie of daar 'n groot verskil is nie. Wat ek wel weet is dat ek met n LC GS gery het wat nie 'n S D op het nie, en sy stuur was baie sensitief, te sensitief vir my>
When the world says, "Give up", Hope whispers."Try it one more time".
It is nothing to fall, as long as you stand up one more time than you fall.
People that judge don't matter. People that matter don't judge.
I have not failed 1000 times, I found 1000 ways that wont work.
HOPE is what you've got left when nothing else is working out right.
 

Offline Judge Dredd

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 241
  • Thanked: 3 times
  • Ons gaan NOU braai!
Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #9 on: June 29, 2016, 08:07:31 am »
@ ETS
Ek het by TrackMac Belville, (Patty) bestel en dit was so R 6600.00

Ek het 'n 2008 GSA gehad met 'n Scott steering damper en seker maar daaraan gewoond geraak of sal ek se
bederf geraak. Toe koop ek vir my die 2015 LC Adventure, sy stuur is vir my baie sensatief wat seker ook nie 'n
slegte ding is nie, maar
besluit om ook maar 'n steering damper op te sit. Vir my is net daardie extra confidence wat ek het as ek met
een ry.
 

Offline krister

Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #10 on: June 29, 2016, 08:20:04 am »
Ek het laasweek een ('n Ohlins) vir my AC gekry maar moet nog opsit...
Previous Bikes: Suzuki TS50ER; Suzuki GS1000G; Kawasaki Z1000; Yamaha XT500; BMW F650GS; BMW R1150GS; BMW R1200GS Adventure; BMW R1200GS
 

Offline BlingKing

  • Don't just fix it - BLING IT!
  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,007
  • Thanked: 38 times
  • R3k Vendor
    • Bling King Motorcycles
Re: Steering Damper. Anyone got one?
« Reply #11 on: July 25, 2016, 02:53:31 pm »
Both WIlbers and Hyperpro both make a steering damper for the LC - both of them are around R 9 750.00 depending on the rate - give me a shout.
Importers for WILBERS Suspension AG, HAGON Shocks UK, BITUBO SUSPENSION, TRACTIVE SUSPENSION,
 & WUNDERLICH for your BMW!
Agents for: HYPERPRO, OHLINS, RACE-TECH, K-TECH.
Specialists in Suspension Upgrades & Repairs, Servicing & Repairs on ALL Dual-Purpose/Adventure Bikes.