Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Pragtige aalwyne van die Camdeboo  (Read 1325 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,551
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« on: June 28, 2016, 03:59:16 pm »
Vanoggend het ek en miesies Dors gou 'n draai by 'n kollega daar oppad Murraysburg toe gemaak.  Oppad soentoe staan hierdie pragtige plate Aloe ferox die berghange vol.  Hulle begin nou in volle blom kom en dit maak die pragtigste vertoning.  Mens is altyd geneig om sommer so in die ry by die mooi verby te jaag.  Vanoggend toe het ons bietjie tyd en ons stop toe sommer om die mooi te geniet.  'n Gratis natuuruitstalling.

Volgens The Aloes of South Africa, Gilbert Westacott Reynolds, kan hulle tot 3.7m hoog word.

Kyk bietjie hoe mooi.









En hoe hoog groei hulle.



Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Rynet

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,911
  • Thanked: 414 times
Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #1 on: June 28, 2016, 04:30:23 pm »
Dis pragtig Dorsland , baie baie mooi.  Ek is baie lief vir aalwyne , hulle kikker die winter so mooi op.  :thumleft:
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,723
  • Thanked: 893 times
  • Bloemfontein
Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #2 on: June 28, 2016, 04:34:26 pm »
Baie mooi!
 

Offline heinzz

Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #3 on: June 28, 2016, 04:58:25 pm »
Baie mooi, ek het hierdie laas naweek geneem by Kaapchehoop.
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,843
  • Thanked: 159 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #4 on: June 28, 2016, 05:20:25 pm »
Dis pragtig Dorsland , baie baie mooi.  Ek is baie lief vir aalwyne , hulle kikker die winter so mooi op.  :thumleft:
+100
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,1200GSA (RIP)
Current G450x & 1966 CT90 & XR650L
 

Offline luv2ride

  • Strand brak
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,126
  • Thanked: 68 times
  • Strand brak
Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #5 on: June 28, 2016, 07:23:45 pm »
Jis, daai goed is massief :o. Baie mooi :thumleft:
S1000Xr- Sold R1200R -Sold
BMW F800GS - sold, Honda NC700X -Sold; BMW1150GSA -sold
BMW F650 twin - sold
BMW F800ST - in bike heaven Kawasaki KLR 650 - sold Kawasaki ER6F -sold Yamaha FZ6 - sold BMW 1200GS - sold BMW 650 Dakar - sold Yamaha XJ750 - stolen Honda MT5 - given away as scrap
 

Offline Jors Troelie

Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #6 on: June 28, 2016, 08:48:10 pm »
Ag, eintlik wil julle ouens net spog met julle mooi vroue, met reg ook.
 

Offline Herklaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,432
  • Thanked: 71 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #7 on: June 28, 2016, 08:53:44 pm »
 :sip: Baie mooi, en die alwyne ook nie te sleg nie.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.And, the latest 1989 Yamaha Super Tenere 750.
 

Offline TEXC

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph Tiger 1200 Explorer
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,389
  • Thanked: 14 times
  • What more can a man want?
Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #8 on: June 28, 2016, 08:57:54 pm »
baie mooi :thumleft: en die alwyne is ook mooi ja :thumleft: ;D
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,551
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #9 on: June 29, 2016, 02:33:40 am »
Baie mooi, ek het hierdie laas naweek geneem by Kaapchehoop.
Bitter mooi Heinzz, lyk soos die kransaalwyn (Aloe arborescens)? Hoe laat jy my nou aan die Laeveld terug verlang.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,551
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #10 on: June 29, 2016, 02:39:21 am »
Hehehe, ja julle klomp grapgatte, hou fokus oppie aalwyne :)
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline elandsrider

Re: Pragtige aalwyne van die Camdeboo
« Reply #11 on: June 29, 2016, 04:53:10 am »
Allwine,where..?? ???
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500