Fouriesburg to Katse dam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Hi Daar Honne.

Wil einde Augustus by Fouriesburg in Lesotho in gaan om te gaan kyk hoe dit lyk by Katse dam. Dit sal me eerste keer daar wees.
Het by 'n ander man gehoor die pad is baie sleg daar. Het iemand onlangs dalk die roete gedoen? Wil ook net weet hoe lank dit vat van die grens af to by die dam? Moet darem weer terug by die grens wees voor hulle toe maak.

As daar iemand is met info laat weet asb.

Dankie
 
Top