New Member...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,162
Reaction score
0
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hi Almal

Alhoewel ek al lank op WD is, is ek nuut hier by julle.. Ek het sopas my hande gekry op 'n XR500R meestal in bokse..

So die idee is om hom oor die volgende jaar of so oor te doen en so goed soos nuut te maak...

So enige raad van enige iemand, oor die algemeen?

 
Top