Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow  (Read 4068 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,502
  • Thanked: 903 times
    • dustriders.co.za
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #20 on: July 10, 2016, 11:55:00 am »
Nei my bru's djulle kannie soe lelik wies met onse JÍck nie!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,590
  • Thanked: 43 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #21 on: July 14, 2016, 09:30:17 pm »
Kyk dit...............as jy hou daarvan, hou aan om dit te kyk...........as dit nie jou cup-of-tee is nie, gee dit 'n mis. Punt.  :deal:
Hoekom gal braak daaroor?


Kommentaar hier laat my baie dink aan die laager-mentaliteit van old-school Afrikaners...
As ek nie hou van iets nie, verklaar dit as  fucked-up en van die duiwel en praat dit sleg.!  :patch:

Julle bra's moet julle se houdings verander en julle minds shift.  Julle verstaan nie wat aangaan met die show nie.
Dis like next-level shit. :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:




Is jy gesuip gewees toe jy die kak ge-gorrel het?
« Last Edit: July 14, 2016, 09:30:58 pm by Hondsekierie »
ďThere is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,475
  • Thanked: 96 times
  • I never finish anyth
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #22 on: July 14, 2016, 10:26:19 pm »
Sorry boys maar ek het die show nogal gelaaik.
Die Harleys is cool en dit was snaaks to ou Jack met sy kaal pote en dun wit beentjies amper in die sloot in gery het.
Sal dit weer kyk.
G450X
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 342 times
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #23 on: July 14, 2016, 10:26:46 pm »
FIFO.

Dis hoe ons rol  :thumleft:
 

Offline Straatkat

Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #24 on: July 14, 2016, 10:41:43 pm »
En daars die pomphondjie weer terug!
18 till I die.
If hard work pays, show me rich donkey.
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 342 times
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #25 on: July 15, 2016, 12:49:35 am »
En daars die pomphondjie weer terug!

 :imaposer:
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #26 on: July 15, 2016, 07:19:04 am »
En daars die pomphondjie weer terug!

Ja hy vat mos so nou en dan af om "Rhino horn" te gaan koop.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline heinzz

Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #27 on: July 15, 2016, 07:26:12 am »
Ek like nogal die show al is dit bietjie komin. Fokken snaaks eintlik. Sal nie na die man luister as begin rap nie. :ricky: Kyk nie 'n moer na ander Reality shows soos "Boer soek 'n vrou" nie. Dit is af :pot:
 

Offline Asterix

Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #28 on: July 15, 2016, 08:47:19 am »
Volgens my toer die 2 twats nie, daar is geen bagasie op die fietse nie, so dus, hulle ry net rond indie omgewing. Daai Harley's word nog tien teen een tussen die dorpe op n trailer gelaai. Na die show verkoop hulle daai Harleys as demo's, sal sker nie meer as n 1000km op die klok he nie.
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,983
  • Thanked: 126 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #29 on: July 15, 2016, 12:44:04 pm »
Volgens my toer die 2 twats nie, daar is geen bagasie op die fietse nie, so dus, hulle ry net rond indie omgewing. Daai Harley's word nog tien teen een tussen die dorpe op n trailer gelaai. Na die show verkoop hulle daai Harleys as demo's, sal sker nie meer as n 1000km op die klok he nie.


 :spitcoffee:



 :imaposer:
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 2,914
  • Thanked: 149 times
  • Aka Sprocket Face
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #30 on: July 20, 2016, 01:19:51 pm »
Julle ou mense moet relax en ophou soo uptaaight wees lol.......... ek laaik die show... :thumleft: :biggrin: :imaposer:

Dis net oor bike ry, jou land geniet en paar mooi plekke sien...... harmless man....dis mos waaroor bike ry gaan.... hou op so seriaas wees tog ;)
Long live the Underdog.........
 

Offline Titanic

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,546
  • Thanked: 1 times
  • Life begins at 260.
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #31 on: July 20, 2016, 01:57:16 pm »
Dit is maar 'n kakkerige program, maar sal seker maar geforseer wees om hom te kyk.

Toe hulle by die Taal monument was en met die prof praat het ek darem gedink hulle sal bietjie moeite doen en nie so erg die taal meng nie, maar eish!!

 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 342 times
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #32 on: July 27, 2016, 07:59:10 am »
Volgens my toer die 2 twats nie, daar is geen bagasie op die fietse nie, so dus, hulle ry net rond indie omgewing. Daai Harley's word nog tien teen een tussen die dorpe op n trailer gelaai. Na die show verkoop hulle daai Harleys as demo's, sal sker nie meer as n 1000km op die klok he nie.

Ek het al darem Harleys gesien met 4000km op die klok. Maar dan was hulle 6 jaar oud  :imaposer:
 

Offline Lem

Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #33 on: July 27, 2016, 09:07:20 am »
ek het gistraand die show gesien

was eintlik nie so sleg nie, veral die stukkie oor die Valley of 1000 hills en Wild Coast Sun. Sal graag daai wereld wil gaan toer :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline ZK1

Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #34 on: July 27, 2016, 09:21:50 am »
Kyk ek moet se, ek het my hele ding om mense te judge my bra, verloor toe ons band een aand by Roxy's in Melville gespeel het, dink dit was so laat 90's, nog saam met Tweak wat nou Crash Car Burn is, en ons almal het maar klein amps gehad, maar ons sin was net so klein bietjie grooter as die res, so toe bied ons aan dat Tweak dit ook kan gebruik. Hulle het half gelag en gese hulle like hulle amps se "Sound", klein 15w Marshall amps, maar met 'n moerse attitude dit gese al lyk hulle soos good clean kids.

Later kom daar 'n ou na my toe met 'n moerse Punk Mohawk, maar ek bedoel soos 30cm hoog en hy vra met die mooiste maniere of ek sal omgee as hulle my bass amp die aand gebruik. Net daar het ek nooit weer, wel probeer my bes om iemand se op sy baadjie te takseer nie.

Kyk Jack Parrow is maar net 'n stage ding, 'n act en ek sal eerder hom ondersteun as vir Kurt Darren.

PS. Het so twee episodes gekyk en dit lyk na iets wat moerse fun kan wees om te doen as mens die kans het, ek meen nie baie van ons het hulle eie bike show nie........en maak nog 'n paar rand uit dit nie.
2012 Yamaha XT660z (Sold)
2007 KX250 2T (Sold)
2002 CR250 2T (Sold)
1998 CR125 2T (Sold)
1990 KX125 2T (Sold)
 

Offline Vatso!

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 191
Re: Dis hoe ons rol TV show - Jack Parow
« Reply #35 on: July 27, 2016, 02:18:35 pm »
EN ry nog die land plat ook nie - my tipe jobbie
"Generaal, ik heb nog drie patronen en ik heb nog de kans drie Engelschen neer te schieten alvorens mijn positie te verlaten".  Burger van der Merwe aan Genl J.H. de La Rey, Driefontein, 10 Maart 1900.