0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Awesoem Chris. Jy maak dat ek nou met alle geweld weer 'n DS bike wil koop.
Quote from: Ama ride ride on July 23, 2016, 04:38:25 pmAwesoem Chris. Jy maak dat ek nou met alle geweld weer 'n DS bike wil koop.Maak so Ama, is net jammer mens kry nie genoeg tyd en n petrolkaart by as mens een van die fietse aanskaf.
Dankie Chris dit was lekker .Mag daar nog lekker ritte vir jou wees .
Chris dis NOU tyd vir daai sidecar....dan kan ons nog BAIE lekker stories saamlees.