BoosterPlug op 'n BMW K1200S

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 27, 2010
Messages
5,468
Reaction score
645
Location
Blouberg, Cape Town
Bike
KTM 890 Adventure R
Julian Irwin van Kimberley skryf oor die BoosterPlug op sy BMW K1200S:
"Hi. Wou net terugvoer gee oor die BoosterPlug.
Dit werk goed. Kan nou met gemak teen 40/50 kilos in die dorp ry in 4de rat. Trek ook beter deur die ratte. Sal dit probeer bemark omdat dit n goeie produk is. Kan my gebruik as n verwysing omdat mense altyd skepties is. Vir my is dit die moiete werd gewees om dit op te sit.
Weereens dankie."
 

Attachments

  • BMW_K1200S_right_side.jpg
    BMW_K1200S_right_side.jpg
    138.2 KB · Views: 92
  • BoosterPlug.jpg
    BoosterPlug.jpg
    15.5 KB · Views: 94
Top