Grrrr.... was reg.
Ek het 'n baard

Ek het stovepipe jeans

Ek het cheque hemde

Ek is 'n local in 'n klein dorpie en maak vuur met hout.
Ek reken dit is net die bike vir my

Op'n ernstige noot, miskien sal dit werk vir my?
Ry die KAK uit hom uit, BMW versekering sal die smileys uitsort